Your Advert here
cure-real
Results 1 to 6 of 6

Thread: Sport as middel vir vals eenheid...?

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,530

    Sport as middel vir vals eenheid...?

    Die rugby węreldbeker vir 2011 begin September en veral die 1995 oorwinning van die Springbokke word oor en oor gewys die laaste ruk op DSTV. Net vanmiddag kyk ek na kanaal 231 en hoe 'n hele land genees is weens die oorwinning wat die Springbokke behaal het en die glansryke euforie wat daarmee saam gegaan het. Hoeveel eenheid het dit werklik gebring of hoeveel eenheid kan so byeenkoms bring as blywende genesing? Help dit darem so bietjie of is dit 'n vals baken om aan vas te hou??
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    Re: Sport as middel vir vals eenheid...?

    Totaal en al vals. Daar is een manier wat die land genees gaan word... Draai terug na G-D!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,530

    Re: Sport as middel vir vals eenheid...?

    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Totaal en al vals. Daar is een manier wat die land genees gaan word... Draai terug na G-D!
    Stem saam Francois. Wat my net laat tob oor o.a. van hierdie sportmanne wat self ook vertel van die eenheid wat dit bewerk het (die rugby węrelbeker van 1995), is dat meeste van hierdie mense as gelowiges getipeer word en al sę die Bybel ook dat daar geen ander eenheid is as in Jesus Christus nie, dit nog steeds so verkondig word. Mens moet aanvaar dat sulkes of werklik onkundig is, miskien self in die euforie van die betrokkenheid in die węreldbeker vasgevang is of mislei is of selfs vals is in hul aanspraak van gelowig wees is.

    Niemand sal kan oordeel waar elkeen staan wat hierdie eenheid verkondig nie, maar een ding is seker, daar is geen eenheid in enige sportgebeurtenis van watter aard ookal, wat heil, tydelik of ewig omvat of kan bewerk nie.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #4

    Re: Sport as middel vir vals eenheid...?

    Die sokker węreldbeker word tot vandag toe nog holrug gery as 'n simbool van eenheid, terwyl die harde werklikheid is dat ons land se mense al hoe verder van mekaar af dryf, soveel so dat ons mekaar se menslikheid begin bevraagteken. Dit gaan nog uitdraai in die grootste hartseer wat hierdie land nog beleef het.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,530

    Re: Sport as middel vir vals eenheid...?

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Die sokker węreldbeker word tot vandag toe nog holrug gery as 'n simbool van eenheid, terwyl die harde werklikheid is dat ons land se mense al hoe verder van mekaar af dryf, soveel so dat ons mekaar se menslikheid begin bevraagteken. Dit gaan nog uitdraai in die grootste hartseer wat hierdie land nog beleef het.
    Wat jy skryf wek sommer net bevestiging vir wat ek glo, dat as mens 'n vals baken najaag vir eenheid, dit niks anders as konflik en verdeeldheid bewerk nie. Dis geen wonder dat mense al vęrder en vęrder uit mekaar dryf, ten spyte van die feit dat hulle eenheid soek. Dis dan wanneer mens verstaan hoe die gees an die antichris werk, as choas gewek word en mense dink dit is orde en as God se orde skielik as choas verkwansel word. Die antichris kan net kom as totale choas heers en hy dan as 'redder' van die mensdom hierdie chaos kom oplos.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #6

    Re: Sport as middel vir vals eenheid...?

    Bybel

    In die Laaste dae gaan die mense meer liefhebbers wees van Genot dan God

    Tog Jesus het glad nie in gemeng met menslike sake toe Hy op aarde was nie
    Hy het Homself besig gehou wat Sy Vader Hom getoon het



    ---Leviet---

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Drie-eenheid van God
    By EngelHart in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 17
    Last Post: Sep 5th 2011, 06:36 PM
  2. El Nino - Waar of Vals?
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 5
    Last Post: Apr 26th 2010, 03:02 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •