Re: Messiaanse Beweging in Suid Afrika
Jig maar hulle is van die Pad af. Net gisteraand met 'n gebed groep gebid dat die Jode die waarheid sal sien en 'n daadwerklike draai sal maak en nie vals goed agterna volg soos van die kerke in SA nie.
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks