Aan al my boeties en sussies (en vyande) hier op die forum groet ek in die kosbare naam van Jesus Christus. Hierdie is totsiens maar nie vaarwel. 'n Lied wat ons Messiaanse toerleidster in 2005 vir ons geleer het toe ons afskeid van haar geneem het in Israel.
Ons vertrek Maandag 22 Augustus 2011 na die beloofde land. Ek sal aan julle dink in gebed by die Klaagmuur en ook by die Here pleit dat hy ook in julle harte 'n liefde sal laat ontvalm wat ons vir Israel en Sy volk.....die Jode het.
SHALOM HAVERIM
Shalom haverim
Shaom haverim
Shalom, shalom
L'hitra ot
L'hitra ot
Shalom, shalom.
Shalom to our friends
Shalom to our friends
Shalom, shalom
We'll see you again
We'll see you again
Shalom, shalom.





Reply With Quote
Bookmarks