Your Advert here
cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 20

Thread: SHALOM HAVERIM

  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    SHALOM HAVERIM

    Aan al my boeties en sussies (en vyande) hier op die forum groet ek in die kosbare naam van Jesus Christus. Hierdie is totsiens maar nie vaarwel. 'n Lied wat ons Messiaanse toerleidster in 2005 vir ons geleer het toe ons afskeid van haar geneem het in Israel.

    Ons vertrek Maandag 22 Augustus 2011 na die beloofde land. Ek sal aan julle dink in gebed by die Klaagmuur en ook by die Here pleit dat hy ook in julle harte 'n liefde sal laat ontvalm wat ons vir Israel en Sy volk.....die Jode het.

    SHALOM HAVERIM
    Shalom haverim
    Shaom haverim
    Shalom, shalom
    L'hitra ot
    L'hitra ot
    Shalom, shalom.

    Shalom to our friends
    Shalom to our friends
    Shalom, shalom
    We'll see you again
    We'll see you again
    Shalom, shalom.

    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  2. #2

    Re: SHALOM HAVERIM

    Sterkte Johnny, hoop julle geniet dit!! Ek glo julle sal weer veilig terugkom. Wat "liefde sal ontvlam vir Israel" betref sal ek graag liewwer my hoop daarin plaas dat Hy liefde en verdraagsaamheid tussen al ons nasies sal kweek, sonder om ons vryheid en sekeriteid op prys te stel, en dat die wêreld bevry sal word van alle leuens en Jesus as Koning en verlosser aaneem, en besef dat geen nasie of volk groter of belangriker is as Jesus nie.

  3. #3
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post

    Dankie RR. Ware woorde, maar ongelukkig is daar ook net een ware Israel.

    Golda Meir en President Nixon het een jaar ontmoet in Amerika. Op sy tafel was daar 3 telefone.

    Golda: "Waarvoor is die 3 telefone?"
    Nixon: "Een om jou in Israel te bel, een om Rusland te bel en een om hemel toe te bel"
    Golda: "Ek het nou nodig om hemel toe te bel. Mag ek jou foon gebruik?"
    Nixon: "Sekerlik"

    Na 'n oproep van 5 minute vra Golda vir Nixon hoeveel sy hom skuld.

    Nixon: "$100 000"

    'n Paar jaar later gaan kuier Nixon vir Golda in Israel. Op haar tafel 2 telefone.

    Nixon: "Waarvoor die 2 telefone?"
    Golda: "Een om jou te bel, een om hemel toe te bel"
    Nixon: "Ek moet nou hemel toe bel. Kan ek jou foon gebruik?"
    Golda: :Natuurlik"

    Na 'n oproep van 1 volle uur vra Nixon haar hoeveel hy haar skuld.

    Golda: "Net 45 sent"
    Nixon: "WAT!" Net 45 sent? Jy het net 5 minute gepraat en ek het jou $100 000 gevra......ek praat 'n uur en jy vra my net 45 sent?"
    Golda: 'Dit was 'n plaaslike oproep!"

    Jy sien RR.....Jerusalem is die "hoofkantoor" van die Here.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  4. #4

    Re: SHALOM HAVERIM

    Jou en my hart is die Hoofkantoor van die Here, ons optrede en gesindheid die die poorte wat die res van die mensdom sien.
    Jerusalem is maar net nog 'n groot stad met wonderlike mense vir wie God liefhet

  5. #5
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Jou en my hart is die Hoofkantoor van die Here, ons optrede en gesindheid die die poorte wat die res van die mensdom sien.
    Jerusalem is maar net nog 'n groot stad met wonderlike mense vir wie God liefhet
    Die Here aan die Woord:

    2 Ch 6:6 Maar Ek het Jerusalem verkies, dat my Naam daar sou wees, en Ek het Dawid verkies om oor my volk Israel te wees.

    The valleys of Jerusalem form the Hebrew letter Shin:
    4 - Kidron Valley
    5 - Tyropoeon Valley
    6 - Hinnom Valley
    Rubble from destroyed buildings had somewhat filled in the valleys even in Yeshua's time.

    4 Kidron Valley (Valley of the Shadow of Death)
    During the Feast of Tabernacles at night, four enormous oil lamps burned in the Temple courtyard. Each lamp had four large bowls of oil on tall stands, with wicks made from worn-out garments of the priests. It is written that “there was not a courtyard in
    Jerusalem that did not reflect the light” (Mishnah, Sukkoth 5:3). The lights could be seen throughout Jerusalem; however due to the depth and angle, the Kidron Valley remained in shadow. The Kidron Valley has many burial sites, since many believe that the resurrection will begin there. For these reasons, it is said that the Kidron Valley was called the “Valley of the Shadow of Death,” as in Psalm 23:4. David likely wrote Psalm 23 when fleeing from his son, Absalom (a type of the False Messiah), across
    the Kidron Valley - 2 Samuel 15. Psalm 23 is likely a a prophetic reference to the Messiah, Yeshua, who was arrested at the Garden of Gethsemane, then brought to Jerusalem across the Kidron Valley. Yeshua likely prayed Psalm 23 at that moment.

    5 Tyropoeon Valley
    The rugged Tyropoeon Valley separates Mount Moriah from Mount Zion and was spanned by bridges, most notably Zion Bridge, connecting the royal palace on Mount Zion to the Temple. A fragment of an arch of this bridge, called “Robinson's Arch”, was discovered by historian Edward Robinson in 1838.

    6 Hinnom Valley
    The name of the Hinnom Valley in Hebrew is GeHinnom, “Gehenna.” Gehenna became associated with eternal torment (the lake of fire) because detestable infant sacrifices to Molech took place there.
    Gehenna is translated “hell” in the KJV (Matthew 5:22, 29). Gehenna is the valley of slaughter that will be used in the future (end times) as a place of slaughter, flames, and punishment for the wicked:

    “Therefore, behold, the days come, saith the LORD, that this place shall no more be called Tophet, nor The valley of the son of Hinnom, but The valley of slaughter.” - Jeremiah 19:6.
    “My Name Shall be There...”
    In 1 Kings 8:28-29, Solomon quotes the Lord as stating that His Name shall be in the land where Solomon is to build the House of God:

    “That thine eyes may be open toward this house night and day, even toward the place of which thou hast said, My name shall be there: that thou mayest hearken unto the prayer which thy servant shall make toward this place.” -1 Kings 8:28-29

    It is interesting that the three valleys form the Hebrew letter “Shin.” A modern version of the Shin is shown in the picture below. The Shin represents God’s name as in “El Shaddai” (God Almighty). “Shaddai,” written in Hebrew ydc, denotes the character of God, that He is Almighty. This is how God revealed Himself to the\ patriarchs in Exodus 6:2-3. The Shin likewise represents God’s name and character on Mezzuzot that are placed on doorposts as commanded in Deuteronomy 6:9: “And thou shalt write them upon the posts of thy house, and on thy gates.”

    http://www.returntogod.com/jerusalem/valleys.htm
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #6
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Kom ek verbaas jou nog meer. God se naam is selfs in die berge oos van Jerusalem geskryf naby Bet el, wat beteken Huis van God.

    Sateliet Foto:

    http://bukupuisi.multiply.com/journal/item/58

    Dus ein God nie net die stad Jerusalem aan Homself toe nie, maar selfs die Land. AWESOME!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  7. #7

    Re: SHALOM HAVERIM

    Moet asseblief net nie vergeet om Israel te vertel van hulle Verlosser Jesus Christus nie

  8. #8
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Moet asseblief net nie vergeet om Israel te vertel van hulle Verlosser Jesus Christus nie
    Ek maak so as ek Maandag vlieg. Terwyl ek weg is......laat weet assebleif vir al die Moslems, Hindu's, Zoeloes, blanke Suid Afrikaners, ens wat nognie tot bekering gekom het hier plaaslik nie. Daar is heel moontlik 'n klomp wat saam met jou die kerk banke warm sit elke Sondag wat nognie die Here aangeneem het as hulle Verlosser en Saligmaker nie.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    ........helloooo......anybody home?

    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #10

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek maak so as ek Maandag vlieg. Terwyl ek weg is......laat weet assebleif vir al die Moslems, Hindu's, Zoeloes, blanke Suid Afrikaners, ens wat nognie tot bekering gekom het hier plaaslik nie. Daar is heel moontlik 'n klomp wat saam met jou die kerk banke warm sit elke Sondag wat nognie die Here aangeneem het as hulle Verlosser en Saligmaker nie.
    Presies my punt Johnny, presies my punt...

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Presies my punt Johnny, presies my punt...
    So....... sal jy dan 'n paar van jul gemeente lede by die kerk na die Here toe lei terwyl ek weg is? Ek glo nie almal van hulle is ware wedergebore kinders van die Here nie. Hier is 'n riglyn wat kan help.

    http://bibleforums.org/showthread.ph...m-ek-Jesus-aan.....
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #12

    Re: SHALOM HAVERIM

    Nee Johnny, wat ek bedoel is dat mense wie se werk dit is, want soos jy ook weet het ons elkeen 'n werk en plig, soos byvoorbeeld die ACDP leier, om, inplaas van die pad byster te raak met Israel, sy eie mense te help en te lei. Dis tog waarvoor ons vir hierdie mense stem. As verteenwoordigers van die samelewing. In hierdie geval die verteenwoordigers van die Christensamelewing.

    Jy sê jy het baie respek vir hierdie man gekry. Omdat hy sekere van jou persoonlike ideale deel? Terwyl hy oor en oor in sy beroep vaal?
    Ek is bitter teleurgesteld in hierdie hele sinario...

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Terwyl hy oor en oor in sy beroep vaal?
    Ek weet van 'n horde gay dominees wat jy gerus kan gaan beraad terwyl ek weg is.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #14
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Aan al my boeties en sussies (en vyande) hier op die forum groet ek in die kosbare naam van Jesus Christus. Hierdie is totsiens maar nie vaarwel. 'n Lied wat ons Messiaanse toerleidster in 2005 vir ons geleer het toe ons afskeid van haar geneem het in Israel.

    Ons vertrek Maandag 22 Augustus 2011 na die beloofde land. Ek sal aan julle dink in gebed by die Klaagmuur en ook by die Here pleit dat hy ook in julle harte 'n liefde sal laat ontvalm wat ons vir Israel en Sy volk.....die Jode het.
    Johnny, julle moet veilig reis en dit geniet. Ek ken 'n liedjie wat jy julle toerleier kan leer: Die liefde van Jesus is wonderbaar, wonderbaar....

    Ek dink ek praat namens 'n paar van ons as ek sê: Maak jou nou uit die voete....en gee ons bietjie 'n kans om jou te mis...

  15. #15
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: SHALOM HAVERIM

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Johnny, julle moet veilig reis en dit geniet. Ek ken 'n liedjie wat jy julle toerleier kan leer: Die liefde van Jesus is wonderbaar, wonderbaar....

    Ek dink ek praat namens 'n paar van ons as ek sê: Maak jou nou uit die voete....en gee ons bietjie 'n kans om jou te mis...
    Sos.....ons sing hom baie. Ons is nog van die gemeentes wat ou liedjies sing. Ek sal met my terugkeer DVD beskikbaar stel gratis van die toer vir die wat belangstel.

    DIE LIEFDE VAN JESUS IS WONDERBAAR

    Die liefde van Jesus is (wonderbaar) {x3}
    Die liefde van Jesus is (wonderbaar) {x2} vir my
    Kom ons verheerlik Sy Naam {x2}
    Alles verander maar Jesus nooit,
    Kom ons verheerlik Sy naam

    Dat Hy my gered het is (wonderbaar) {x3}
    Dat Hy my gered het is (wonderbaar) {x2} vir my
    Kom ons verheerlik Sy Naam {x2}
    Alles verander maar Jesus nooit
    Kom ons verheerlik Sy Naam

    Maar dié wat op die Here wag kry nuwe krag
    Hulle vaar op met vleuls soos die arende
    Hulle hardloop en word nie moeg nie,
    Hulle wandel en word nie mat nie.
    Dié wat op die Here wag.

    Laat julle lig so skyn voor die mense
    Dat hulle julle goeie werke kan sien
    En julle Vader wat in die hemel is verheerlik
    Kom ons verheerlik sy naam, {x2}
    Alles verander maar Jesus nooit,
    Kom ons verheerlik Sy Naam!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. What is Shalom?
    By BroRog in forum Bible Chat
    Replies: 23
    Last Post: Aug 5th 2011, 10:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •