cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 19 of 19

Thread: NIBIRU ( Elenin ),,,, IS OPENBARING 12 BESIG OM IN VERVULLING TE GAAN ????

  1. #16

    Re: NIBIRU ( Elenin ),,,, IS OPENBARING 12 BESIG OM IN VERVULLING TE GAAN ????

    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Ek het al op 'n paar webblaaie uitgekom wat s die komeet was die oorsaak van al die aardbewings. Ek kan net nie sien so 'n klein onbenullige klippie ys dit kan regkry nie. As dit als wel so is moet hy 'n Hewige massa h. Moeilik om te glo.

    Dan kry jy ander mense wat reken Amerika en Rusland beskik oor die tegnologie om aardbewings te veroorsaak, te gebruik as wapen. Amerika se HAARP projek.

    So wat glo mens?
    Ons moet maar alles ondersoek en vas hou aan die Woord. Daar is baie dinge wat vir ons as gewone mense verborge is......dinge waarmee wereldmagte besig is waarvan ons nie eers weet nie, so is daar verborge dinge in die Bybel wat Openbaar sal word hoe nader ons aan die einde beweeg.

  2. #17

    Re: NIBIRU volg Elenin,,,, IS OPENBARING 12 BESIG OM IN VERVULLING TE GAAN ????

    Na Pastoor Roelof se aanbieding gisteraand oor Elenin kan ons nou met sekerheid se dat hy nie die aarde gaan tref nie en heel moontlik al baie kleiner is a.g.v die feit dat hy meestal uit ys bestaan en omdat hy so naby die son beweeg het. Nasa het egter 6 dae gelede 'n ander komeet, 18km in deursnee ontdek wat die aarde met 35 000 km gemis het en hulle was omtrent in rep en roer oor die skielike verskyning. Pastoor het ons dan ook in "real time" op Nasa se webblad geneem en ons het gekyk hoe die komete die aarde se wentelbaan kruis. Baie interressant gewees. In Openbaring word daar baie gepraat van komete wat die aarde gaan tref en hierdie behoort vir ons 'n heenwysing te wees van dit wat wel kom. Ons het natuurlik 'n hoop om aan vas te hou soos ek reeds in 'n vorige plasing genoem het.....en dit is Jesus Christus. Hiedie is alles "basuine" wat blaas sodat ons in gereedheid kan kom. Hier is 'n skakel.

    http://www.nasa.gov/topics/solarsyst...et_elenin.html

  3. #18
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: NIBIRU volg Elenin,,,, IS OPENBARING 12 BESIG OM IN VERVULLING TE GAAN ????

    Na aanleiding van berigte sou Elenin die afgelope Maandag tot Woensdag die naaste aan die aarde wees. Dinsdag was n wolklose dag by ons . Die sonsopkoms was rooi-rooi en die hele dag het dit gelyk asof die lig gefilter was . Ek het dit laas met sonsverduiterings en selfs met die Ysland se vulkaanuitbarsting opgemerk. Mens knip jou oe aanhoudend asof daar n filmpie oor sou wees. Bestaan Elenin uit mikroskopiese klein los materie wat in die atmosfeer ronddryf wat die 'filter' kon veroorsaak? Of droom ek?

  4. #19

    Re: NIBIRU volg Elenin,,,, IS OPENBARING 12 BESIG OM IN VERVULLING TE GAAN ????

    Comet Elenin Could Be Disintegrating



    On August 19, a massive solar flare and coronal mass ejection hit the comet, which may have been the beginning of the end for the much ballyhooed lump of ice and dirt.
    http://www.universetoday.com/88494/c...isintigrating/

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Openbaring
    By marline in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 9
    Last Post: Feb 2nd 2009, 05:39 AM
  2. Getuienis: Familie is besig om in te kom
    By MercyChild in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 11
    Last Post: Jan 23rd 2009, 08:57 PM
  3. Inligting Die A-Z van Openbaring
    By Lanie in forum Alles en nog wat
    Replies: 17
    Last Post: Nov 4th 2008, 04:51 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •