"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Dankie CFJ vir die bietjie positiewe terugvoer. Jy weet wat ek bedoel en al klink dit vir die meeste onaanvaarbaar, is dit die werklikheid daar buite. Hoeveel wel meenende gelowiges gaan weggewys word?
Lukas 13:25 Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sê: Here, Here, maak vir ons oop—sal Hy antwoord en vir julle sê: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.
en
Effesiers 4:14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Blykbaar het die Bybel (God) ook iets hieroor te se. Lyk my daar gaan maar min wees, en ag, as dit die Here se wil is, sal Sy genade vir my ook groot genoeg wees.
Matteus 20:16 So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies.
1 Petrus 3:20 wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is;
Matteus 7:14 Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.
Handelinge 15:17 sodat die oorblyfsel van die mense die Here kan soek, en al die nasies oor wie my Naam uitgeroep is, spreek die Here wat al hierdie dinge doen.
Rom 11:5 Net so is daar dan ook in die teenwoordige tyd ‘n oorblyfsel, ooreenkomstig die verkiesing van die genade.
Matteus 7:21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.
Matteus7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?
Matteus 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.
2 Petrus 2:1-2 Maar daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer, en ook die Here wat hulle gekoop het, verloën en ‘n vinnige verderf oor hulleself bring;
en baie sal hulle verderflikhede navolg, en om hulle ontwil sal die weg van die waarheid gelaster word;
Ek glo nogal wat die Bybel (God se Woord) hieroor se.![]()
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Aaaiii Fila.....dan moet jy WEEREENS weer mooi lees, soos reeds vir jou gewys......Hierdie kom nou uit pos #20 uit.
Wat sukkel ek so met jou vandag?Jy het nie pos 16# mooi gelees nie. Ek haal aan wat ek gese het, en wat jy hierbo bevestig.
Ek se nie hiermee dat daar GEEN goeie dinge uit die byeenkomste was nie, maar ek het lankal my bedengkinge gehad oor die kwessie.
Ek se nie hiermee dat daar GEEN goeie dinge uit die byeenkomste was nie, maar ek het lankal my bedengkinge gehad oor die kwessie. Natuurlik is daar ware bekeerdes onder hulle, maar ek glo hulle is by verre in die minderheid. Dit is wonderlik as die Here hulle gebruik....en Hy doen, maar daar is eenvoudig nie 'n herlewing nie. Niemand kan dit verkeerd bewys nie, want ons sien die "afval" voor ons oe, want God het gese dit sal so wees in die laaste dae. Fila, die enigste klap in die gesig is julle wat hierdie valsheid geglo het nadat dit keer op keer, male sonder tal aan julle uitgewys is as 'n valse herlewing. Prys die Here vir die mense en boere wat wel ernstig is met God se Woord.
Sorry....'n laat byvoeging uit pos #27 van my. Let op die "handtjie vol" wat verwys na min. Dus nie soos jy beweer dat ek skynbaar gese het "die HELE kerk nie". Jy plaas woorde in my mond tot my nadeel op die forum, skynbaar met 'n "hidden agenda".![]()
Jy werk nie miskien vir die NWO agter die skerms nie?Ja.....vir die handtjie vol wat daar was wat regtig 'n ervaring gehad het is dit goed, maar vir die meerderheid was dit 'n lee, Godlose, Geeslose ervaring.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Johnny
Ek verstaan jou renons in megapredekers wat dit doen vir die geld. Hier dink ek aan Benny Hinn, Joyce Meyers ens. My renons is egter nie omdat hulle mega is of dat hulle te veel geld verdien nie, maar dat hulle lering vals is.
Ek praat onder korreksie, maar ek kan nie onthou dat jy hule valse evangelie aanval nie, net dat hulle mega is en dat in die eindtye daar 'n afval en nie 'n herlewing gaan kom nie. Dit bring ons by die volgende vraag natuurlik, is ons in die eindtye van God of is dit net ons eindtye? Daarom moet ons nie die baba saam met die badwater uitgooi nie, dalk is die eindtye eers oor 2000 jaar en is dit nog tyd vir herlewing. Kom ons beoordeel die leer van die prediker, verkondig hy Christus alleen en dit uit genade of iets wat vreemd is tot die Bybel.
Groete
Kalahari
Johnny, ek het so pas spysenering gedoen vir 'n dames konferensie by ons kerk.
Ons het self die kos voorberei.
Middagete alleen het R30 pp gekos, net die rou bestanddele, en ek het nie eers vleis bedien nie.
Tel daarby die koffie x 2 en muffin en cupcake wat ons nie self kon bak nie,
Cupcake =R5, en muffin R5.... 'n pakkie van 6 by P&P is R30
'n Botteltjie water(R6) en Vrugte-sap.(R2-50 'n glasie)
Indien ek dieselfde spysenering vir iemand anders gedoen het, het ek hulle R80 pp gevra.
Gaan eet uit, en wat kos middagete jou?
Die sekuritiets wagte (Dit is JHB!!) R400 pppd
Ons het papier borde gebruik en polysterene glasies gebruik... R? (Glasgoed moet gewas word, Iemand moet dit doen, as dit breek, betaal jy, ons kerk is nie toegerus vir onthaal nie) {{Dit is nie by ons kerk waar jy ons gesien het nie}}
Servette..R??
Blomme..??
Eie tafeldoeke gebruik...wanneer mens tafeldoeke huur (want dit moet weer gewas en gestryk word) ...R??
Musiekant, want ons het nie dames musiekante in ons kerk nie.......R??
By ons het ons in ons eie sakke geduik om te betaal vir meeste van die goed, maar ons was net +- 120 (alhoewel ons vir 150 mense voorberei het)
Wat dink jy is die rou onkostes van so 'n groot byeenkoms??
Ja, R170 betaal ek met 'n smile vir so 'n byeenkoms
Maar nou ja, die is nie waaroor die draad eintlik gaan nie![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ek stel voor jy begin eindtyd gebeure bestudeer en die geboorte van Israel op 14 Mei 1948. Die wederkoms is nie meer 2000 jaar ver nie.......nog minder is daar 'n herlewing aan die kom.Daarom moet ons nie die baba saam met die badwater uitgooi nie, dalk is die eindtye eers oor 2000 jaar en is dit nog tyd vir herlewing.
As jy 'n paar jaar terug se plasings gaan sien dan sal jy sien ek het inderdaad al die valse leraars wat jy aanspreek aangevat, so by so dat ek slefs bad rep's daarvoor gekry het.
12 Junie 2009
Thread:TB Joshua..Christen of...
Jou oordeel oor 'n man wat Jesus bepleit bring jy oor jouself.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Inderdaad so Ta-An,
Hier by my betaal el R180.00 per persoon as ek 'n werkswinkel aanbied, wat die konferensiegeriewe, middagete, water en koffie insluit. Dit is uitgesluit my reklame, bemarking, en die salaris van die persoon wat die kursus aanbied.
R170.00 is 'n bargain !
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Natuurlik ekke, hoe dan nou meneer, jy kan mos sien dit is ekke. Noem dit dan nou maar die "bree" kerk as jy wil. In elke geval is daar nie meer een denominasie wat suiwer op die pad is nie. Jou gemeente, maak nie saak wie jy is nie, sal moet begin om 'n Woordgebasseerde gemeente te word....en nie 'n mens gebasseerde gemeente nie. Dit is wat jou gaan onderskei tussen 'n ware of 'n valse kerk.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Interesant dat jy konstant jou eie poste moet aanpas en herverwoord soos wat jy aangevat word Johnny.
Wat "my" kerk betref, begin my kerk by die huis, en kring uit na die ander fassete van my lewe, ook die gemeente waar ons Sondae bymekaarkom. Die huisgesin, of jy dit nou so wil aanvaar of nie, is die absolute basis van God se gemeente. Orals waar die Liggaam van Christus bymekaar kom, is 'n kerk in my oë, en nie net 'n klein geboutjie daar doer in Vaalpark nie.
"Die kerk" is 'n term wat jy mildelik gebruik, maar daar is meer as een betekenis vir hierdie term wat jy behoort kennis te neem van voor jy jou septer swaai en al die gemeentes van die Here, ( uitsluitlik jou eie natuurlik) so slegsê, vervloek en oordeel....
As die mans by MMC hulle hande in die lug hou en die Here prys is dit verkeerd.
As Gretha Wiid 'n kongres aanbied oor vryheid in Christus is dit verkeerd.
Jou lysie van gelowiges wat net mooi niks reg doen nie is blykbaar nimmereindigend.
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks