cure-real
Page 4 of 4 FirstFirst 1234
Results 46 to 49 of 49

Thread: NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog

  1. #46

    Re: NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Interesant dat jy konstant jou eie poste moet aanpas en herverwoord soos wat jy aangevat word Johnny.

    Wat "my" kerk betref, begin my kerk by die huis, en kring uit na die ander fassete van my lewe, ook die gemeente waar ons Sondae bymekaarkom. Die huisgesin, of jy dit nou so wil aanvaar of nie, is die absolute basis van God se gemeente. Orals waar die Liggaam van Christus bymekaar kom, is 'n kerk in my oŽ, en nie net 'n klein geboutjie daar doer in Vaalpark nie.

    "Die kerk" is 'n term wat jy mildelik gebruik, maar daar is meer as een betekenis vir hierdie term wat jy behoort kennis te neem van voor jy jou septer swaai en al die gemeentes van die Here, ( uitsluitlik jou eie natuurlik) so slegsÍ, vervloek en oordeel....

    As die mans by MMC hulle hande in die lug hou en die Here prys is dit verkeerd.
    As Gretha Wiid 'n kongres aanbied oor vryheid in Christus is dit verkeerd.
    Jou lysie van gelowiges wat net mooi niks reg doen nie is blykbaar nimmereindigend.
    Dankie Fila vir die mooi woorde.

  2. #47

    Re: NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Mag ek asb by jou Cupcakes teen R3 elk bestel.
    Ek maak nou wel 'n R2-00 verlies.

  3. #48
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,020

    Re: NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek maak nou wel 'n R2-00 verlies.
    Ja, soos die gladdebek verkoper gesÍ het: "I'm losing, but I'm selling."

    Daar is wel baie dwalinge, maar mens kan nie sommer met 'n brŽe kwas alles wat jy sien rooi verf nie, mens het onderskeiding nodig.

  4. #49
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,032

    Re: NG Kerk-lidmate beplan plakkaat-veldtog

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Ja, soos die gladdebek verkoper gesÍ het: "I'm losing, but I'm selling."

    Daar is wel baie dwalinge, maar mens kan nie sommer met 'n brŽe kwas alles wat jy sien rooi verf nie, mens het onderskeiding nodig.
    Om miskien net by te voeg SoS, daar is baie vis om op baie plekke te kan eet, mens moet maar net die grate uitspoeg soos mens dit vind..., want by elke mens is dwaling en dus ook elke Kerk op hierdie aarde. Sommiges dwaal egter veel meer blatant as ander en so dwaal elke mens, want alle mense struikel dikwels en juis oor hierdie rede het mens die Here nodig.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wat is die Kerk?
    By Son of the South in forum Alles en nog wat
    Replies: 20
    Last Post: Sep 24th 2011, 11:27 AM
  2. Bespreking Wie is die kerk?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 2
    Last Post: Mar 29th 2010, 11:13 AM
  3. Bespreking Wanneer is 'n kerk nie meer 'n kerk nie ?
    By Die Filadelfieer in forum Alles en nog wat
    Replies: 25
    Last Post: Jan 25th 2010, 05:53 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •