Wat moet jong kinders, kom ons hou dit maar by voor- en laerskool, oor seks geleer word ? ( Indien enigsins iets ! )
Soos wat ek verstaan gaan die laerskool curiculim van volgende jaar af demonstrasies met kondome en al die "teorie" rondom dit insluit. Is dit nodig dat ouers kapsie maak hierteen, of eerder self met hulle kinders oor die onderwerp gesels, of gaan mens van die uitgangspunt uit dat sulke jong kinders eintlik nog nie van sulke dinge moet weet nie ?




Reply With Quote


en mense wat genoeg slaap en fiks bly,,, want dit is wat ek hulle oor geleer het. (graad 4)
Moet hulle in dieselfde klas sit?

Bookmarks