Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 20 of 20

Thread: Blommetjies en Bytjies

  1. #16
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10

    Re: Blommetjies en Bytjies

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Moet hulle in dieselfde klas sit?
    Nee weet jy.... maar dit is die onskuldiges wat soos droë sponse opsuig, en nie almal kom die ouers vra nie, want hulle vertrou dat hulle ouers hulle lief het en net soos hulle die waarheid oor Kersvader sal vertel, sal hulle die waarheid oor seks seker ook doen.

    Voorskool, Gr.0 ... Christen skool.... nie gemengde rasse-klas nie.
    Ek word ingeroep oor die gedrag van my dogter....
    Die seuns het haar gevra om hulle te wys hoe 'n dogtertjie lyk.... wie kom in die moeilikheid....??
    Die een wat gewys het omdat die ander gevra het

    Toe ek eendag op my dogter se bed sit om haar oor die bytjies en blommetjies te vertel.... toe lag sy vir my want sy het meer oor die onderwerp geweet as ek !!

    Bid en vra en wag....
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #17
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    962

    Re: Blommetjies en Bytjies

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Bid en vra en wag....
    Mmmm, ek hoor, 'n watte kokonnetjie sal ook nie werk nie. Bid, vra en wag....want ons is in hierdie wereld en die dae is boos.

  3. #18
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10

    Re: Blommetjies en Bytjies

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Mmmm, ek hoor, 'n watte kokonnetjie sal ook nie werk nie. Bid, vra en wag....want ons is in hierdie wereld en die dae is boos.
    SoS ,,, ek het die watte kokonnetjies probeer deur my kinders in 'n Christen skool te sit..... maar ek het baie dinge daaruit geleer.
    1. Sommige ouers plaas hulle kinders in Christenskole sodat hulle die 'ouerlike plig' op die onderwysers kan oorplaas. So jy kry dekselse stout kinders ook in Christenskole.
    2. Kinders wat in Christen skole skoolgaan, met baie watte beskerming word soos droë sponse, wat alles van die wêreldsheid opsuig en absorbeer wanneer hulle daaraan bloot gestel word.. hulle leer nie van jongs af om versoekinge te weerstaan nie, en moet dan amper van voor af leer hoe om dinge te doen, en dan is dit soms te laat
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #19

    Re: Blommetjies en Bytjies

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    SoS ,,, ek het die watte kokonnetjies probeer deur my kinders in 'n Christen skool te sit..... maar ek het baie dinge daaruit geleer.
    1. Sommige ouers plaas hulle kinders in Christenskole sodat hulle die 'ouerlike plig' op die onderwysers kan oorplaas. So jy kry dekselse stout kinders ook in Christenskole.
    2. Kinders wat in Christen skole skoolgaan, met baie watte beskerming word soos droë sponse, wat alles van die wêreldsheid opsuig en absorbeer wanneer hulle daaraan bloot gestel word.. hulle leer nie van jongs af om versoekinge te weerstaan nie, en moet dan amper van voor af leer hoe om dinge te doen, en dan is dit soms te laat
    Sjoe Ta-An, ek stem saam oor sommige ouers en die rede hoekom hulle kinders eerder na 'n Christen skool toe stuur, maar waar is die balans dan ?
    Ek self glo dat ouers nie die skole moet vertrou/toelaat om hulle kinders se opvoeding oor te neem nie ... dit is 'n resep vir 'n groot gemors.
    Wat hulle leer moet hulle by die huis leer.

  5. #20

    Re: Blommetjies en Bytjies

    Hierdie artikel laat my maar net weereens oortuig dat Amerika die wortel van meeste kwaad is:

    http://www.nbcnewyork.com/news/local...404248.html?dr

    Details about the new sex education curriculum in New York City public schools are out -- and some are concerned the lessons are too racy.

    The New York Post obtained workbooks that will be used for the new recommended curriculum, which begins in middle schools and high schools around the city next spring. Parents, they say, may be shocked by details of the work.

    Die woord wat my ook bekommerd maak is "mandatory"

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •