Is julle getel?
Ek hoor dat mens indien jy nie getel is nie met die gereg sal te doen kry![]()
Is julle getel?
Ek hoor dat mens indien jy nie getel is nie met die gereg sal te doen kry![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Daar was nie 'n teller van geen aard by my nie .......... ag nou ja.![]()
Ek is getel en lyk my hierdie jaar tel hulle jou geld ook en ook die hoeveelheid kamers in jou huis. Daar is maar van daai vrae wat mens nie ernstig moet opneem nie en my vorm is net ingevul wat betref die doel van 'n sensus. 'n Sensus se doel is tog om die burgers in 'n land te tel. Wat sou hul inkomste, hul kwalifikasies en hoeveelheid kamers in hul huise nou met 'n sensus te doen hê?
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Ja nee, hulle het ons ook getel en ons het ook maar net kopgeskud oor al die vragies.
Sekere bronne het aan my laat weet
Legally
Al wat hulle hoef te weet is hoeveel daar bly
Niks verder, geen name, geen id no's, geen sell no's, geen stock take van jou huis nie
etc... etc...

Vir my was dit alles 'n mors van geld en 'n ontsettend ondoeltreffende manier om inligting te kry.
As mens kyk na hoeveel informasie beskikbaar is in ons moderne samelewing, van rika, bankinformasie regdeur tot skool en hospitaaldatabanke dat mens ontsettend baie akurate inligting kan kry. sonder 'n sensus..
Die probleem is net al die onwettige immigrante wat hier bly wat op geen sisteem is.. Hulle tel die verkeerde mense. Hulle gaan hulself mos nie laat tel nie?
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks