Your Advert here
cure-real
Results 1 to 8 of 8

Thread: Duiwelsuitdrywing

  1. #1

    Duiwelsuitdrywing

    Is daar nog 'n plek in die moderne samelewing vir eksorsismes, veral in die lig dat sekere kerkgroepe begin twyfel in die bestaan van satan en demone ?




    Priest held after girl's exorcism death

    2011-11-17 11:38

    Port Elizabeth - A priest and members of his congregation have been arrested for killing a child in Humansdorp, Eastern Cape police said on Thursday.

    Lieutenant Colonel Priscilla Naidu said the 22-year-old priest and four of his congregants were arrested on Wednesday.

    Naidu said they killed the 7-year-old girl while conducting a violent exorcism a week ago.

    "The parents and the church members felt that the child was demonised [possessed] and needed prayer," said Naidu.

    Internal injuries

    During the exorcism, they realised the girl needed medical attention and tried to take her to hospital, but she died on the way there.

    A post-mortem revealed that she had sustained internal injuries.

    Naidu said that on the night of the girl's death, police found bruises on her body and had noted that her eyes were swollen.

    "It is suspected that for that hour or two, the girl must have been pushed back and forth while she was being prayed for," she said.

    The five men arrested were expected to appear in the Humansdorp Magistrate's Court on Thursday.




    (bron)

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Mens kan maar net wonder of die arme kind nie bloot net Epilepsie gehad het nie... of stuipe of iets.....

    Onderskeidings vermoeë is so uiters noodsaaklik.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    Western Cape, South Africa
    Posts
    577

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Wanneer Jesus self mense genees het was dit nooit nodig om fisies gewelddadig te wees nie. Sy Woord het genoeg krag. Sy fisiese woorde het duiwels uitgejaag.

    Arme kind...

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Quote Originally Posted by Tonton View Post
    Wanneer Jesus self mense genees het was dit nooit nodig om fisies gewelddadig te wees nie. Sy Woord het genoeg krag. Sy fisiese woorde het duiwels uitgejaag.

    Arme kind...

    Anton
    Ek stem saam.

    Daar is darem 'n groot verskil tussen wanneer God déúr mense werk en wanneer hulle uit eie inisiatief optree:
    En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen, sodat selfs wanneer doeke of voorskote wat aan sy lyf was, op die siekes gelê is, die siektes van hulle gewyk en die bose geeste van hulle uitgegaan het. En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van die Here Jesus te noem oor die wat bose geeste gehad het, en te sê: Ons besweer julle by die Jesus wat Paulus verkondig! Dit was sekere sewe seuns van Skeva, ‘n Joodse owerpriester, wat dit gedoen het. Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle? Toe spring die man in wie die bose gees was, op hulle en oormeester en oorweldig hulle, sodat hulle naak en gewond uit daardie huis gevlug het. (Act 19:11-16)
    Interessant, die mense hier in Handelinge was kamstig duiwelbesweerders, maar hulle het ook nie in God se krag opgetree nie.

  5. #5

    Re: Duiwelsuitdrywing

    'n Mens moet ook besef dat in baie gevalle is daar Afrika tradisies verweef in van die mense se godsdiensbeoefening, en dit perdalks 'n groot rol gespeel het in die meisie se dood. As mens gaan kyk hoe Jesus en Sy disipels dit gedoen het, was dit sonder rituele, kruise, heilige water, salfies en what-have-you's. Dit was bloot 'n bevel vanuit outoriteit, en die demoon het nie 'n keuse gehad as om te laat spaander nie.

  6. #6
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    187

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    'n Mens moet ook besef dat in baie gevalle is daar Afrika tradisies verweef in van die mense se godsdiensbeoefening, en dit perdalks 'n groot rol gespeel het in die meisie se dood. As mens gaan kyk hoe Jesus en Sy disipels dit gedoen het, was dit sonder rituele, kruise, heilige water, salfies en what-have-you's. Dit was bloot 'n bevel vanuit outoriteit, en die demoon het nie 'n keuse gehad as om te laat spaander nie.
    Ware woorde inderdaad...

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,485

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Quote Originally Posted by Tonton View Post
    Wanneer Jesus self mense genees het was dit nooit nodig om fisies gewelddadig te wees nie. Sy Woord het genoeg krag. Sy fisiese woorde het duiwels uitgejaag.

    Arme kind...

    Anton
    Anton,

    Ek stem saam, dit was reeds so in die Ou Testament... '...Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.' (Sag 4:6)
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #8
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    187

    Re: Duiwelsuitdrywing

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Anton,

    Ek stem saam, dit was reeds so in die Ou Testament... '...Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.' (Sag 4:6)
    Dis die ding - as mense net bietjie wil terug gaan na die Woord, in plaas van om menslike tradisie blindelings te volg.

    Ek dink aan 'n slag, jare gelede, na ons by 'n nuwe woonplek ingetrek het. Een aand word ek wakker, en hoor absolute chaos in die kombuis. Ek kyk so in die kombuis se rigting, en sien nie 'n lewende siel nie. Toe besef ek dis 'n demoon. Die ding probeer my toe aanvat, en ek maak maar my ogies toe en vra my Vader om die ding weg te vat, en te verbied om ooit weer terug te kom. Die demoon kom nie anders as om te vlug nie.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •