cure-real
Results 1 to 5 of 5

Thread: Hendrik huis toe .....

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Hendrik huis toe .....

    'n nota aan die hier wat destyds nog op kletskerk saamgesels het....

    Hendrik Venter is gister oorlede ...... daar is heelwat huldeblyke aan hom op facebook ......

    ek het hom persoonlik ontmoet en paar keer saam gekuier .... hy was een van die wat met vrae en al tog aan geloof vasgeklou het, ondanks druk uit sy denke groep .....

    shalom
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  2. #2

    Re: Hendrik huis toe .....

    Dankie Mari, hy was 'n groot naam in die uitgewersbedryf was hy nie ?

  3. #3
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1

    Re: Hendrik huis toe .....

    Jip Fila ...

    'n man met 'n passie vir ons taal ..... eienaar van Griffel, uitgewer van Pomp en self 'n boek of twee geskryf ....... taamlik radikale idees, maar diep in sy binneste soelkend na waarheid ...

    .......
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  4. #4

    Re: Hendrik huis toe .....

    Die gemoedsrus wat mense het as 'n gelowige heengaan is nie regtig iets wat in woorde omgesit kan word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,038

    Re: Hendrik huis toe .....

    Want al ons dae gaan verby deur u grimmigheid, ons bring ons jare deur soos ‘n gedagte. Die dae van ons jare—daarin is sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; en die uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; want gou gaan dit verby, en ons vlieg daarheen. Wie ken die sterkte van u toorn en u grimmigheid, ooreenkomstig die vrees wat aan U verskuldig is? Leer ons om ons dae so te tel dat ons ‘n wyse hart mag bekom!
    (Psa 90:9-12)
    Ek het niks om by te voeg nie.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Huis van Israel?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 42
    Last Post: Apr 26th 2010, 10:54 AM
  2. Het jy al jou huis weggegee? Doen dit!
    By Francois Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 2
    Last Post: Jan 22nd 2010, 11:01 AM
  3. Bespreking Wat soek n TV in n Christen se huis??
    By Wilderness Voice in forum Alles en nog wat
    Replies: 15
    Last Post: Jun 17th 2009, 03:47 PM
  4. Was ek maar by die huis!
    By MercyChild in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 6
    Last Post: Jan 18th 2009, 08:43 PM
  5. Vrede vir die huis
    By Willem in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 3
    Last Post: Nov 26th 2008, 08:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •