Re: Verskille tussen mans en vrouens
Daar is meer as net fisiese verskille tussen mans en vrouens.
Vrouens raak baie makliker emosioneel en emosioneel betrokke as mans, en mans en vrouens hanteer stres en probleme op verskillende maniere.
'n Wyse vrou laat haar man toe om die rol van die beskermer en voorsiener van die familie te wees, en om aan hom onderdanig te wees. Ja, die man moet die vrou liefhe, en as hy die Here gehoorsaam is sal die vrou geen onderdrukking ervaar nie, maar sal sy kan ontspan en haar man vertrou om die regte besluite te neem.
Dis hoe die Here dit wil he.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------
"for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28
1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).
Bookmarks