Ek het hierdie pragtige antwoord gekry vanmore op vrae wat ek mee worstel. En ek wou dit net graag deel.
" Liewer net 'n bietjie groente en liefde daarby as 'n vetgemaakte os en haat daarby." - Spreuke 15:17 (NV)
En ek sien in my gedagtes hierdie gesin met ware liefde in hulle lewe. Dis so mooi![]()



Reply With Quote


Bookmarks