the word of YAH!
1281134216941-1991796719.jpg
Het iemand anders ook al die weergawe van die woord gelees?
Ek het Desember een as 'n geskenk gekry by 'n berader. Ek hou van die betekenis van die name wat hulle gee in die skrif. Dit is nou wel in Brits geskryf, en ek stem nie 100% saam met die voorwoord en goed nie. Ek gebruik dit saam met die Scriptures en die ou vertaling as studie stukke.
Ek dink die koste van die bybel is R100-00 (om die posgeld te dek) http://www.shop.originalscriptures.com/main.sc
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks