Your Advert here
cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg

  1. #1

    Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg

    Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg

    Jesus openbaar baie dinge aan my o.a. oor
    Homoseksualiteit
    Verkragting
    Moord pleeg

    Homoseksualiteit, Verkragting en Moord pleeg is niks meer en niks minder as ‘n geloof wat gevolg word nie

    Iemand wat homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg volg

    SAL NIE HEMEL TOE GAAN NIE

    GEEN VERSKONINGS

    Net Jesus mag gevolg word



    Leviet

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg

    Jesus haat sonde. GEEN sonde kan voor Hom bestaan nie.....of dit nou klein sonde of groot sonde is.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  3. #3
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    759

    Re: Jesus TEEN homoseksualiteit, verkragting en moord pleeg

    Leviet

    Hoe is net daardie sondes 'n geloof? Wat van ander sondes?

    Mense wat nie die Here aangeneem het as hulle verlosser en saligmaker nie, is verlore. Dit maak nie saak wastse sonde hulle pleeg of nie.

    Die genade van die HERE is egter groter as enige sonde. Bekeer jou en volg Hom. Daar is redding vir enige sondaar nl. Jesus. Ons moet nie toelaat dat daar aan sondaars verkondig word dat hulle nie gered kan word nie, hulle kan deur Jesus.

    Ons moet nie volhard in ons sondes nie. In 'n mate is alle mense verhard in sekere sondes, dit beteken egter nie dat hulle nie gered is nie. Stry teen die sonde en as jy val vra om vergifnis, maar weet dat jou redding in Christus gewaarborg is.

    Groete
    Kalahari

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Moord vs Moord
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 9
    Last Post: Apr 12th 2011, 09:33 AM
  2. looking for a teen or pre-teen bible study
    By In Dust and Ashes in forum Christian Fellowship
    Replies: 1
    Last Post: Jul 23rd 2010, 02:40 AM
  3. Moord in die gemsbokkamp.
    By protea in forum Apologetiek en Wetenskap
    Replies: 8
    Last Post: Sep 13th 2009, 11:16 AM
  4. Bespreking Jy mag nie moord pleeg nie.
    By Lanie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 17
    Last Post: Feb 1st 2009, 11:20 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •