Your Advert here
cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Belydenis van Belhar - 'n Memorandum

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480

    Belydenis van Belhar - 'n Memorandum

    Hierdie is eintlik 'n saak wat seker al holrug gery is, maar hierdie memorandum van Generaal Johan van der Merwe, 'n vorige Kommesaris van die SAPD, is werklik insiggewend en inligting wat die publiek nie het nie, word hierin openbaar wat die Belhar Belydenis blootstel vir wat dit werklik is. Ek dink dit is weens die erns van die saak, die moeite werd om weer daarna te kyk. Die Memorandum kan hier gelees word...

    Sê gerus wat julle daarvan dink.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    273

    Re: Belydenis van Belhar - 'n Memorandum

    Ek wil nie te veel uitwei nie,maar ek dink dit is tyd dat die Bybel nader getrek moet word en dat mense weer moet lees waaroor die Woord van God gaan.Iets wat my nog altyd gepla het is dat "jy moet bely en vergifnes vra"terwyl "ek sal vergewe" nie aan gedink word nie.Ek dink aan die woorde wat my altyd laat dink as ek lees in die boeke oor die konings :"en hy het gedoen wat reg was in die Oe van GOD" .

  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,480

    Re: Belydenis van Belhar - 'n Memorandum

    Hi Trudie,

    Die deel oor vergewe is juis die hele probleem. Daar is een wat God se kinders heeltyd aankla en self onskuldig staan en dit is die gees waarin die Belhar Belydenis afspeel, ongeag die feit dat almal in Kerke nie noodwendig wedergebore kinders van die Here is nie.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •