Hierdie is eintlik 'n saak wat seker al holrug gery is, maar hierdie memorandum van Generaal Johan van der Merwe, 'n vorige Kommesaris van die SAPD, is werklik insiggewend en inligting wat die publiek nie het nie, word hierin openbaar wat die Belhar Belydenis blootstel vir wat dit werklik is. Ek dink dit is weens die erns van die saak, die moeite werd om weer daarna te kyk. Die Memorandum kan hier gelees word...
Sê gerus wat julle daarvan dink.




Reply With Quote

Bookmarks