Is enige van julle dalk bekend met die Bybel Verhaal boeke van Arthur S. Maxwell? Dit is sulke hardeband boeke ('n reeks van 10 volumes) met 'n blou voorblad en is vol pragtige illustrasies. Ek soek al lank vir 'n goeie kinderbybel en met die tipe ding is mens outomaties besorgd oor 1) Die Bybelse akkuraatheid en 2) Of enige snaakse dogma daardeur bevorder word. Daarom dat ek vra: Ken enige iemand dit en kan julle dit aanbeveel?




Reply With Quote

Nee, Jammer, as jy mooi Engelse kinderbybels soek...




Bookmarks