Is daar 'n Een Woord vertaling vir
Deur God Voorsien
Hebreeus Bybelse (een woord) en Engelse (een woord) asb
bv. Abraham beteken "Vader Van Menigte"
Baie Dankie
Leviet
Is daar 'n Een Woord vertaling vir
Deur God Voorsien
Hebreeus Bybelse (een woord) en Engelse (een woord) asb
bv. Abraham beteken "Vader Van Menigte"
Baie Dankie
Leviet
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ja dankie Ta-An
Jy is 'n ster
Leviet
Ek wou so graag Teologie studeer
Ongelukkig het my ouma gesterf en al ons erf- en studie gelde was ingesluk deur my stief oupa en sy familie
Ek was juis besig met studies deur Unisa by my ouma toe sy sterf
My oupa was daai jare al n multi miljoenêr
Sad dat ek nie in die bediening kon gaan nie
Leviet
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks