Rigters 20:15 En die kinders van Benjamin uit die stede is op dié dag getel ses en twintig duisend man wat die swaard uittrek, behalwe die inwoners van Gíbea wat getel is: sewe honderd uitgesoekte manne.
16 Uit al hierdie manskappe was daar sewe honderd uitgesoekte manne wat links was; hulle almal het met 'n klip op 'n haar geslinger sonder om te mis.
Wat sou die voordeel hiervan wees om 'n linkshandige soldaat te wees? Om die vyand te uitoorlê
Is alle linkshandiges beter intelektueel bedeeld??






Reply With Quote


.. ek het op die afgekom: 2 Kor 6:7 in die woord van waarheid, in die krag van God, deur die wapens van die geregtigheid in die regter-- en linkerhand; maar in die NLT ((2 Cor 6:7 New Living Translation (©2007) weapons of righteousness in the right hand for attack and the left hand for defense. ))

Bookmarks