Ek was 2 dae in Bloemfontein en het 'n harde week agter die rug. Vanoggend so 07h30 stap Eveliena my kantoor binne en sy se vir my: "Johnny.....kom ons bid".

Ons doen dit van tyd tot tyd en terwyl ek vir haar bid, bid sy vir my in haar taal. Dit was AWESOME! Die Gees van die Here bly in elke ware Kind van die Here se harte, maak nie saak wat die velkleur is nie.

Attachment 10694