cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Wanneer jy eendag in die Hemel kom...

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10

    Wanneer jy eendag in die Hemel kom...


    Watter Bybel figuur sal jy graag wou sien en mee te gesels??

    Hoekom??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2

    Re: Wanneer jy eendag in die Hemel kom...

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Watter Bybel figuur sal jy graag wou sien en mee te gesels??

    Hoekom??
    Ek dink ons sal Hom eerste sien....en soos dooies voor Sy voete neer val. Ons sal ten volle weet en seker met niemand anders wil of kan gesels op daai stadium nie. Ek dink wie ek (ons huisgesin) eerste sal sien is ons seun wat op 26 weke vroeg gebore en 11 dae later oorlede is in Jesus se arms.

    Daarna het ek 'n ewigheid om sommer met almal te gesels. Van Adam tot by Johannes op Patmos.

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10

    Re: Wanneer jy eendag in die Hemel kom...

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek dink ons sal Hom eerste sien....en soos dooies voor Sy voete neer val. Ons sal ten volle weet en seker met niemand anders wil of kan gesels op daai stadium nie. Ek dink wie ek (ons huisgesin) eerste sal sien is ons seun wat op 26 weke vroeg gebore en 11 dae later oorlede is in Jesus se arms.

    Daarna het ek 'n ewigheid om sommer met almal te gesels. Van Adam tot by Johannes op Patmos.
    Ja ek dink ons kan regmaak vir groot kuier.... maar dan, ons sal ken soos ons geken is....
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Wanneer vind die Wegraping plaas?
    By Johnny in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 14
    Last Post: Jun 15th 2011, 11:59 AM
  2. Bespreking Wanneer het Abraham 'n Jood geword??
    By Ta-An in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 26
    Last Post: Aug 1st 2010, 07:25 PM
  3. Inligting Wanneer begin lewe
    By marline in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 4
    Last Post: Feb 25th 2010, 07:34 AM
  4. Wanneer mense van jou praat....
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 2
    Last Post: Nov 26th 2009, 06:56 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •