'n Vriend van my hier in Oudtshoorn, se enigste seun het homself vanoggend gehang en op so wyse selfmoord gepleeg. Ek gaan maar nie name noem nie en wil net vra dat julle vir hierdie seun se ouers en suster en ander naasbestaandes sal bid, want daar is seker nie 'n groter skok as dit nie (bid vir Ferdi se vriend, want die Here weet wie dit is). Baie keer voel ander en veral ouers skuldig as so-iets gebeur en presies wat al die detail is weet niemand seker nie, maar gebede vir sulkes is al wat die detail gaan opklaar...![]()




Reply With Quote




Bookmarks