cure-real
Results 1 to 10 of 10

Thread: Groente tuin

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Groente tuin

    Plant julle ouens groente??

    Wie van julle het ondervinding met die plant van Eiervrug??
    Groei dit maklik??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Groente tuin

    Ek het verlede jaar plantjies by kwekery gekoop en het nogal 'n lekker klomp kon pluk.Hierdie jaar het ek nie geplant nie.

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Groente tuin

    Quote Originally Posted by trudie View Post
    Ek het verlede jaar plantjies by kwekery gekoop en het nogal 'n lekker klomp kon pluk.Hierdie jaar het ek nie geplant nie.
    Het jy in die winter of somer geplant? Want dit is op die oomblik volop in die winkels
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4

    Re: Groente tuin

    Ek dink die planttyd is nou min of meer verby. Hang natuurlik van jou klimaat ook af. As julle gewoonlik nie ryp kry nie sal ek s probeer en kyk wat gebeur, maar die kanse is goed dat dit te koud gaan wees vir die blommetjies oor 'n maand of wat.

  5. #5
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Groente tuin

    Ek het dt so Oktober geplant.Soos Filadelfieer skryf is dit seker te laat nou maar mens kan solank beplan ver die somer maande.Ek moet my tuin boek gaan soek en kyk wat daar staan.

  6. #6

    Re: Groente tuin

    Ek dreig al lank om vir my 'n groente tuin te maak. Hierdie lengte gaan ek beslis. Vars groente uit die tuin proe beslis beter as winkel groente.

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Groente tuin

    Dankie, ek sal solank gaan saad koop....of werk kwekery plantjies beter??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8

    Re: Groente tuin

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Dankie, ek sal solank gaan saad koop....of werk kwekery plantjies beter??
    Saailinge is in 'n mate beter, alhoewel duurder, maar ek persoonlik dit is meer pret om mens se eie saailinge te kweek en dan uit te plant, veral op die skaal wat mens tipies by die huis gaan h.

  9. #9
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Groente tuin

    Saailinge gee jou darem n heerlike 'running start'. Maar die plant van saad gee ons maar vir die rustiges van geaardheid onder ons.... Nie soos ek wat groen Hubard saad geplant het die dag voor ek Israel toe is en toe 10 daarna al n oes verwag nie.....

  10. #10
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    304

    Re: Groente tuin

    Ek het nou net in 'n boek gelees dat as jy eiervrug wil pluk ,moet dit afgesny word.Om te pluk maak blykbaar die stammetjie seer.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die tuin van my hart
    By MercyChild in forum Alles en nog wat
    Replies: 14
    Last Post: Apr 1st 2009, 07:29 PM
  2. Groente resepte
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 15
    Last Post: Jan 20th 2009, 03:50 PM
  3. groente koeke
    By Ta-An in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 5
    Last Post: Jan 1st 2009, 12:05 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •