cure-real
Results 1 to 4 of 4

Thread: Wat het gebeur tussen "Hosanna" en "Kruisig Hom"

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,935
    Blog Entries
    10

    Wat het gebeur tussen "Hosanna" en "Kruisig Hom"

    Wat het gebeur in die harte van die mense?
    Dieselfde mense wat geskreeu het :"Hosanna, red ons" het geskreeu :"Kruisig hom"
    Wat het in die harte van die mense gebeur om so te kon draai??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,016

    Re: Wat het gebeur tussen "Hosanna" en "Kruisig Hom"

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Wat het gebeur in die harte van die mense?
    Dieselfde mense wat geskreeu het :"Hosanna, red ons" het geskreeu :"Kruisig hom"
    Wat het in die harte van die mense gebeur om so te kon draai??
    Ek dink die eerste draai wat Jesus gemaak het toe hy Jerusalem binnegaan, het gemaak dat hulle harte so gedraai het. Mattheus, Markus Ún Lukas vertel ons net na Jesus Jerusalem binnegegaan het, het hy tempel toe gegaan. Daar het hy die geldwisselaars se tafels gaan omgooi en die hele spul uit die tempel gaan uitjaag. Ek dink die mense wat Hosanna geskree het, het eintlik verwag dat Jesus eerder na die ander kant toe sou draai en die Romeine uit die paleise sou gaan uitjaag.

  3. #3

    Re: Wat het gebeur tussen "Hosanna" en "Kruisig Hom"

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Wat het gebeur in die harte van die mense?
    Dieselfde mense wat geskreeu het :"Hosanna, red ons" het geskreeu :"Kruisig hom"
    Wat het in die harte van die mense gebeur om so te kon draai??
    Hulle het 'n man verwag wat die wereld sou kom red. 'n Einde maak aan elende.....en Hy kan homself nie eers red nie!

    Mar 15:32 Laat die Christus, die Koning van Israel, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat saam met Hom gekruisig is, het Hom beledig.

    Hy was dalk in hulle oe op die ou end van die dag 'n "valse" Messias, daarom het hulle teen Hom gedraai?

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,935
    Blog Entries
    10

    Re: Wat het gebeur tussen "Hosanna" en "Kruisig Hom"

    Ja, die Jode verwag, (het 'n) politieke koning verwag...
    Jesus het geweet wat op Hom wag.... en ek wonder of die vers juis daarby aanknoop vind.... Markus 7:21 Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord,

    22 diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid.

    23 Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 137
    Last Post: May 24th 2014, 10:58 AM
  2. Replies: 7
    Last Post: Aug 14th 2012, 02:03 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •