Nou is ek jammer dat ek nie 'n foto geneem het nie
Nog nooit het ek so iets gesien nie
Die botterskorsie se pitte het daarbinne begin uitloop
Die sade het ontkiem en begin groei !!
Toe ek die botterskorsie oopsny, toe skrik ek, want dit lyk toe soos boontjie-spruite binne in!!







Reply With Quote

Maar hy het nog steeds lekker sop gemaak :D

Bookmarks