Ek luister nou net na 'n program in Afrika tale gemeng met Engels.... en ek vang net die Ingils op en die ander taal is helemal bo my vuurmaak-plek .... maar hulle wissel tussen Gawes en Talente sonder om onderskeid te maak tussen die twee.

Ek stem saam dat gawes nie vir eie gewin gegee is en gebruik moet word nie, maar vir die onderrig en uitbreiding van die koningkryk... vir diens om mee te dien en te bedien en nie vir kompetisie nie
Maar
Wat van talente Is talente gegee vir 'eie gewin' of is dit juis ook om ander mee te dien/bedien