Dit het, weereens soos ek dit verstaan, ALLES daarmee te doen.

Ek soek nog na die inligting, maar as ek dit reg kan onthou is hierdie Judas 1:6 engele die wat voor die vloed aarde to gekom het, en meer spesifiek die leier-engele, wat Henog nogals op die naam noem, wat so vas gevang word spesiaal vir die oordeelsdag.
Vir 'n absolute fasinerende lees,
kyk bietjie na hierdie skrywe, maar wees gereed om van jou stoel af te val in die proses.
Ek het nou onlangs begin met 'n Bybelstudie in dieselfde trant as Ta-An se leeswerk, en ek moet sê ek het lanklaas so 'n interesante onderwerp behandel.
Bookmarks