Judas 1:6 En die engele wat hul eie beginsel nie bewaar het nie, maar hul eie woning verlaat het, het Hy vir die oordeel van die groot dag met ewige boeie onder die duisternis bewaar;
Hierdie gevalle engele, wat bewaar word vir die Dag van Oordeel.... is hulle van 'n ander rangorde as die waarvan ons in Efesiërs 6 van lees![]()
Efesiërs 6 :12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.





Reply With Quote
Bookmarks