cure-real
Results 1 to 15 of 15

Thread: Judas1:6

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Judas1:6

    Judas 1:6 En die engele wat hul eie beginsel nie bewaar het nie, maar hul eie woning verlaat het, het Hy vir die oordeel van die groot dag met ewige boeie onder die duisternis bewaar;

    Hierdie gevalle engele, wat bewaar word vir die Dag van Oordeel.... is hulle van 'n ander rangorde as die waarvan ons in EfesiŽrs 6 van lees

    EfesiŽrs 6 :12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wÍreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #2

    Re: Judas1:6

    BARNES: E-Sword

    Jud 1:6
    And the angels which kept not their first estate - A second case denoting that the wicked would be punished. Compare the notes, 2Pe_2:4. The word rendered “estate” (ἀρχὴν archēn) is, in the margin, “principality.” The word properly means, “beginning, commencement;” and then that which surpasses others, which is “first,” etc., in point of rank and honor; or pre-eminence, priority, precedence, princedom. Here it refers to the rank and dignity which the angels had in heaven. That rank or pre-eminence they did not keep, but fell from it. On the word used here, compare Eph_1:2; Eph_3:10; Col_2:10, as applied to angels; 1Co_15:24; Eph_6:12; Col_2:15, as applied to demons.

    But left their own habitation - To wit, according to the common interpretation, in heaven. The word rendered “habitation” (οἰκητήριον oikētērion) occurs nowhere else in the New Testament. It means here that heaven was their native abode or dwelling-place. They left it by sin; but the expression here would seem possibly to mean that they became “dissatisfied” with their abode, and voluntarily preferred to change it for another. If they did become thus dissatisfied, the cause is wholly unknown, and conjecture is useless. Some of the later Jews supposed that they relinquished heaven out of love for the daughters of men - “Robinson.”

    He hath reserved in everlasting chains - See the notes, 2Pe_2:4. Peter says, “chains of darkness;” that is, the darkness encompasses them “as” chains. Jude says that those chains are “everlasting,” (δεσμοῖς ἀΐ́δίοις desmois aidios. Compare Rom_1:20, “his eternal power and Godhead.” The word does not elsewhere occur. It is an appropriate word to denote that which is eternal; and no one can doubt that if a Greek wished to express that idea, this would be a proper word to use. The sense is, that that deep darkness always endures; there is no intermission; no light; it will exist forever. This passage in itself does not prove that the punishment of the rebel angels will be eternal, but merely that they are kept in a dark prison in which there is no light, and which is to exist for ever, with reference to the final trial. The punishment of the rebel angels after the judgment is represented as an everlasting fire, which has been prepared for them and their followers, Mat_25:41.

  3. #3

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Hierdie gevalle engele, wat bewaar word vir die Dag van Oordeel.... is hulle van 'n ander rangorde as die waarvan ons in EfesiŽrs 6 van lees

    Die kort antwoord, soos ek dit verstaan, is ja. Ek gaan vir jou die regte verwysings kry ter bevestiging, maar as ek reg verstaan verwys Judas hier na 'n teks uit die boek Henog.

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post

    Henog kom ter sprake ja, so nou soek ek die Boek van Henog in Afrikaans.... kry mens so iets? Harde kopie, ek lees nie so lekker op die monitor nie.
    Die Apokriewe boeke wat my vriendin het, het nie die Boek van Henog by nie..
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  5. #5

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Henog kom ter sprake ja, so nou soek ek die Boek van Henog in Afrikaans.... kry mens so iets? Harde kopie, ek lees nie so lekker op die monitor nie.
    Die Apokriewe boeke wat my vriendin het, het nie die Boek van Henog by nie..
    Ek het 'n Afrikaanse kopie, as ek dit nie mis het nie het ek hom by CUM gekry, maar sal net vir jou doodseker maak,

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Die kort antwoord, soos ek dit verstaan, is ja. Ek gaan vir jou die regte verwysings kry ter bevestiging, maar as ek reg verstaan verwys Judas hier na 'n teks uit die boek Henog.
    Henog kom eers by vers 14 in..... sou dit verband hou met vers 6
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ek het 'n Afrikaanse kopie, as ek dit nie mis het nie het ek hom by CUM gekry, maar sal net vir jou doodseker maak,
    CUM het, R130 per kopie, ek sal wag vir die Moedersdag spesiale-aanbod.... maar ek weet nie of ek daar gaan kry wat ek soek nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  8. #8
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,020

    Re: Judas1:6

    Interessant. Ek het nie veel kennis oor die tipe van goed nie en het ook nog nie die boek van Henog onder oŽ gehad nie. Sou dit enige verband hÍ met die Nefilim van Genesis?
    In diť dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van God by die dogters van die mense ingegaan en diť vir hulle kinders gebaar het. Dit is die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam.
    (Gen 6:4)
    Miskien is daar meer aan "soos in die dae van Noag", of vat ek die som nou te ver?

  9. #9

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Interessant. Ek het nie veel kennis oor die tipe van goed nie en het ook nog nie die boek van Henog onder oŽ gehad nie. Sou dit enige verband hÍ met die Nefilim van Genesis? Miskien is daar meer aan "soos in die dae van Noag", of vat ek die som nou te ver?
    Dit het, weereens soos ek dit verstaan, ALLES daarmee te doen.
    Ek soek nog na die inligting, maar as ek dit reg kan onthou is hierdie Judas 1:6 engele die wat voor die vloed aarde to gekom het, en meer spesifiek die leier-engele, wat Henog nogals op die naam noem, wat so vas gevang word spesiaal vir die oordeelsdag.

    Vir 'n absolute fasinerende lees, kyk bietjie na hierdie skrywe, maar wees gereed om van jou stoel af te val in die proses.

    Ek het nou onlangs begin met 'n Bybelstudie in dieselfde trant as Ta-An se leeswerk, en ek moet sÍ ek het lanklaas so 'n interesante onderwerp behandel.

  10. #10
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Interessant. Ek het nie veel kennis oor die tipe van goed nie en het ook nog nie die boek van Henog onder oŽ gehad nie. Sou dit enige verband hÍ met die Nefilim van Genesis? Miskien is daar meer aan "soos in die dae van Noag", of vat ek die som nou te ver?
    Ek lees dit juis nou net!! (Maar nou het ek die blaai toegemaak sonder om die url te kopieŽr. Ek dink dit was 'n RC web gewees), hulle verwys nogals na die Nephilim....

    Wat ek nogals met skok besef toe ek vanoggend die lees, hier is juis so 'n beweging wat juis sÍ dat daar nie meer iets soos sonde is nie, want Jesus het reeds daarvoor gesterf..... en gebruik die argument om losbandig te lewe..Absoluut 'n teken van die tyd

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #11
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,020

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Wat ek nogals met skok besef toe ek vanoggend die lees, hier is juis so 'n beweging wat juis sÍ dat daar nie meer iets soos sonde is nie, want Jesus het reeds daarvoor gesterf..... en gebruik die argument om losbandig te lewe..Absoluut 'n teken van die tyd
    Miskien het hulle nog nooit hierdie gedeelte gelees nie:
    Of verag jy die rykdom van sy goedertierenheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, omdat jy nie besef dat die goedertierenheid van God jou tot bekering wil lei nie?
    (Rom 2:4)
    Skuus, ek dwaal af, terug na die onderwerp...

  12. #12
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dit het, weereens soos ek dit verstaan, ALLES daarmee te doen.
    Ek soek nog na die inligting, maar as ek dit reg kan onthou is hierdie Judas 1:6 engele die wat voor die vloed aarde to gekom het, en meer spesifiek die leier-engele, wat Henog nogals op die naam noem, wat so vas gevang word spesiaal vir die oordeelsdag.

    Vir 'n absolute fasinerende lees, kyk bietjie na hierdie skrywe, maar wees gereed om van jou stoel af te val in die proses.

    Ek het nou onlangs begin met 'n Bybelstudie in dieselfde trant as Ta-An se leeswerk, en ek moet sÍ ek het lanklaas so 'n interesante onderwerp behandel.
    Sal net nou hierby uitkom..... dis Maandag vandag
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  13. #13
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,882

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Vir 'n absolute fasinerende lees, kyk bietjie na hierdie skrywe, maar wees gereed om van jou stoel af te val in die proses.
    Dis een van daai onderwerpe wat mens nie wil afskiet nie, want mens weet nie en tog is mens versigtig om net te sluk, maar mens kan begin kou en kyk wat kry jy gesluk...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  14. #14
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,872
    Blog Entries
    10

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dit het, weereens soos ek dit verstaan, ALLES daarmee te doen.
    Ek soek nog na die inligting, maar as ek dit reg kan onthou is hierdie Judas 1:6 engele die wat voor die vloed aarde to gekom het, en meer spesifiek die leier-engele, wat Henog nogals op die naam noem, wat so vas gevang word spesiaal vir die oordeelsdag.

    Vir 'n absolute fasinerende lees, kyk bietjie na hierdie skrywe, maar wees gereed om van jou stoel af te val in die proses.

    Ek het nou onlangs begin met 'n Bybelstudie in dieselfde trant as Ta-An se leeswerk, en ek moet sÍ ek het lanklaas so 'n interesante onderwerp behandel.

    Dit bring my by 'n ander vraag: Die Bedreier, wat 'n plek naam gee van Sion, wat baie klink soos Zion ... twee verskillende betekenisse , en mense wat dit nie weet nie kan maklik in 'n strik trap....

    Jes 5:13 Daarom gaan my volk in ballingskap
    (Ten gronde , Hosea 4:6) weens gebrek aan kennis, en hulle aansienlikes word hongerlyers en hulle menigte versmag van dors.

    So ons kan dus aanvaar, volgens die artikel, dat die engele, wat reeds in die plek van aanhouding is, die eerste lot is wat geval het,,,, en dat daar na Noag se tyd, weer 'n groep navolgers van Satan die aarde en haar mense kom 'verpes' het.... ??

    Kan ek dus aanneem dat die nageslag van die gevalle engele met die vloedwaters van Noag se tyd weg is, en die engele vir die Oordeelsdag bewaar word, en dat die 'demone' of gevalle engele wat ons van hoor/bewus is (Sien Efesiers Skrif) in hierdie dae, deel van Satan se nagevolg is en saam met die oordeel van vuur uitgewis sal word..

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  15. #15

    Re: Judas1:6

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    So ons kan dus aanvaar, volgens die artikel, dat die engele, wat reeds in die plek van aanhouding is, die eerste lot is wat geval het,,,, en dat daar na Noag se tyd, weer 'n groep navolgers van Satan die aarde en haar mense kom 'verpes' het.... ??
    Dit is soos ek dit verstaan Ta-An.
    Die Gen 6 engel/mens hibride is uitgewis in die vloed, maar daarna lees ons WEER van reuse wat die aarde bewoon. Dit is hierdie nasies van reuse wat die Israeliete beveel was om wortel en tak uit te roei.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •