Wie het die maagde wakker gemaak?
Mat 25:6
En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
Mat 25:7
Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
Mat 25:8
En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
Mat 25:9
Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.





Reply With Quote





Bookmarks