cure-real
Results 1 to 9 of 9

Thread: Wie het geroep......?

  1. #1

    Wie het geroep......?

    Wie het die maagde wakker gemaak?

    Mat 25:6
    En middernag was daar n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
    Mat 25:7
    Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
    Mat 25:8
    En die wat dwaas was, s aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
    Mat 25:9
    Maar die verstandiges antwoord en s: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,954
    Blog Entries
    10

    Re: Wie het geroep......?

    Die geroep word gemaak deur diegene wat die Bruidegom vergesel

    En dit is nie die bruid wat geroep word nie,

    Interresant ook is dat die bruid en die jonkvrouens (maagde) op verskillende tye gehaal word
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #3
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Wie het geroep......?

    Hi Ta-An!

    Ek het nog altyd gedink dat die maagde en die bruid dieselfde is. Gee bietjie Skrif asb?

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,954
    Blog Entries
    10

    Re: Wie het geroep......?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Wie het die maagde wakker gemaak?
    Die Aartsengel, Gabriel 1 Thess.4:16
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,954
    Blog Entries
    10

    Re: Wie het geroep......?

    Quote Originally Posted by protea View Post
    Hi Ta-An!

    Ek het nog altyd gedink dat die maagde en die bruid dieselfde is. Gee bietjie Skrif asb?
    9. The Bridegroom Comes: The groomsmen would run ahead of the groom sound the Shofar, and shout that he was coming. While the father's head was turned, the groom would steal the bride. The wedding party then went back to the groom's house to meet the guests.
    Gaan lees meer HIER
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  6. #6
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Re: Wie het geroep......?

    Natuurlik gaan die Joodse en Christen beskouing verskil van wie die bruid is. Die Jode sien die bruid as die Sabat terwyl die Christendom die Liggaam van gelowiges as die bruid van Christus sien. Ek beskou dit dat die maagde die bruid word? Of hoe?

  7. #7

    Re: Wie het geroep......?

    Dui die geroep op die wegraping (voor die 7 jaar verdukking) of op die wederkoms (na die 7 jaar verdrukking) ?

  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,954
    Blog Entries
    10

    Re: Wie het geroep......?

    Quote Originally Posted by protea View Post
    Natuurlik gaan die Joodse en Christen beskouing verskil van wie die bruid is. Die Jode sien die bruid as die Sabat terwyl die Christendom die Liggaam van gelowiges as die bruid van Christus sien. Ek beskou dit dat die maagde die bruid word? Of hoe?
    Daar is verskille oor wie die Bruid is.... the Jonkvrouens moet die4 pad lig maak vir die Bruidegom wanneer Hy SY Bruid kom haal..... maar die Skrif s dat die Bruidegom kom soos 'n dief in die nag, Hy neem die Bruid weg, en dan word die Jonkvrouens (die wat olie in hulle lampies het) die gaste by die Bruilofsmaal....

    Daar is OT Skrif wat s dat Israel die Bruid is, en daar is Skrif (Ingeent op die Boom) wat dui daarop dat Christene deel is van die Bruid.... ander meen dat Christene die Bruid is.... ons sal maar sien eendag....

    As ek my kan verstout om te s, ek dink dat die Bruid diegene is wat glo dat Jesus Christus die Seun van God is, en die maagde diegene is wat op 'n later stadium die Bruilof binnegaan...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  9. #9
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,954
    Blog Entries
    10

    Re: Wie het geroep......?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Dui die geroep
    die maagde??
    op die wegraping (voor die 7 jaar verdukking) of op die wederkoms (na die 7 jaar verdrukking) ?
    Weet nie.... Die bruid voor die verdrukking, die maagde middel of na die verdrukking...

    As mens kyk na die twee geleenthede vir viering van Paasfees, dan rak mens bekend met die konsep van "Second chances" waarin die Jode
    glo..... So miskien is die maagde die Jode wat nou rein lewe......
    Ek kan heeltemal verkeerd wees...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •