Het gisteraand na 'n lesing van Dr. David Catchpoole gaan luister, baie goeie spreker en 'n goeie voorbeeld van 'n hoogs geleerde wetenskaplike wat evolusieleer totaal verwerp.
Hy is deel van Creation Ministries in Australie, en het 'n baie goeie webtuiste wat skeppingsleer betref. ( Hulle het selfs 'n Afrikaanse afdeling HIER ) As julle weet van nog goeie en uitsonderlike skakels en bronne wat Christenne kan gebruik om meer oor die onderwerp te leer, plaas asb in hierdie draad.




Reply With Quote
Bookmarks