Your Advert here
cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 17

Thread: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Ek vra die vraag nav ander drade op die forum wat deel met wegraping en tweede kanse .....

    Wie is die Bruid van Christus?
    Wie is die Bruilofs-gangers??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Ek besoek weer die vraag: Is ons deel van die Bruid, of is ons Bruilofsgangers??

    Openbaring 19:7 Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak.

    8 En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.

    9 Toe sê hy vir my: Skryf salig is die wat genooi is na die bruilofsmaal van die Lam. En hy sê vir my: Dit is die waaragtige woorde van God.

    vers 8 praat van 'dade' betken dit dat die Bruid van Christus 'dade' is...die Jode glo sterk aan dade, wel van Christene vloei ook goeie dade...
    Wie is die Bruid??
    Wie is die Bruilofsgangers??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Selfde vers as bg. Verskillende vertalings 'interchange' vrou met bruid, is die bruid, en die vrou dieselfde mense ?
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #4
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,485

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Anneke,

    Ek moet eerlik wees en bloot sê, ek weet nie en sal eers dit moet ondersoek om 'n antwoord te waag. Op die oppervlak lyk dit tog of dit moet verskil, want 'n bruilofs-gas en die bruid self is tog verskillende begrippe. In wese kan net wedergeborenes deel van die bruid wees en dit kan mens staaf, maar wie is die gaste? Is dit nie dalk die engele nie?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Lees ook Matt 22 hiermee saam

  6. #6
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Quote Originally Posted by CFJ View Post

    Die begrip "bruid" het nie in alle kontekste in die NT noodwendig presies dieselfde betekenis nie. In Openbaring bv. is die bruid die stad Jerusalem (Op 21:2). Maar in vers 9 lyk dit of die begrip bietjie anders aangewend word. In Mt 25:10 word gepraat van die bruidegom, waar die bruilofsgaste (nie die buid nie) die kerk is. So, ja, naatuurlik is daar "die gemeente" (ekklesia / gelowiges), waarvan Christus die hoof is. Maar om "die gemeente" in alle tekste in die NT die "bruid" te maak, is nie altyd moontlik of nodig nie.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,485

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Philip dT View Post

    Toe ek nou lees wat jy skryf, toe gaan daar 'n liggie aan by my Philip. Die bruid glo ek is in wese almal wat wedergebore is, want as dit nie spesifiek op wedergeborenes wys nie, maak 'n hele klompie dinge nie sin nie. Iemand wat wedergebore word, ontvang die Heilige Gees en dit word gelyk gestel aan 'n verlowing, 'Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.' (2Kor 5:5)

    Dit is die onderpand van ons redding, die belofte wat ons ontvang dat ons deel van Jesus se bruid sal wees is juis wanneer ons die Heilige Gees ontvang (Hand 2:38-39). Dit word baie spesifiek so aangedui in Efe 1, 'in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.' (vers13-14) 'n Verlowing in aardse terme is 'n belofte dat die verloofdes in 'n huwelik verbind sal word. Iemand wat wedergebore, kan soos ek dit verstaan nie 'n gas wees op die bruilofsmaal nie, want om wedergebore te wees is reeds die verlowing en noodwendige belofte dat jy in 'n huwelik met Jesus verbind sal word.

    Quote Originally Posted by Ta-An
    Lees ook Matt 22 hiermee saam
    Ek herkou nog bietjie oor hierdie een, want mens kan tog nie 'n gas wees op jou eie bruilof nie, behalwe as mens dit in konteks lees soos wat dit daar staan en dan maak Philip se punt hierbo baie sin. Dit is 'n gelykenis om die koninkryk van die hemele te verduidelik en dat die genooides na die bruilofsmaal genooi word. By die lees van die gelykenis wonder mens of 'n bruilofskleed die kledingstuk is wat diegene wat in die huwelik bevestig moet word aan moet hê en of dit 'n kleed is wat gaste moet aanhê? 'n Bruilofskleed klink eerder of dit iets wat die bruid moet aanhê om gereed te wees vir haar Bruidegom...?
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Toe ek nou lees wat jy skryf, toe gaan daar 'n liggie aan by my Philip. Die bruid glo ek is in wese almal wat wedergebore is, want as dit nie spesifiek op wedergeborenes wys nie, maak 'n hele klompie dinge nie sin nie. Iemand wat wedergebore word, ontvang die Heilige Gees en dit word gelyk gestel aan 'n verlowing, 'Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.' (2Kor 5:5)

    Dit is die onderpand van ons redding, die belofte wat ons ontvang dat ons deel van Jesus se bruid sal wees is juis wanneer ons die Heilige Gees ontvang (Hand 2:38-39). Dit word baie spesifiek so aangedui in Efe 1, 'in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.' (vers13-14) 'n Verlowing in aardse terme is 'n belofte dat die verloofdes in 'n huwelik verbind sal word. Iemand wat wedergebore, kan soos ek dit verstaan nie 'n gas wees op die bruilofsmaal nie, want om wedergebore te wees is reeds die verlowing en noodwendige belofte dat jy in 'n huwelik met Jesus verbind sal word.
    Ek stem saam met jou hier, hierdie gedagte het ook by opgekom vanoggend
    Ek herkou nog bietjie oor hierdie een, want mens kan tog nie 'n gas wees op jou eie bruilof nie, behalwe as mens dit in konteks lees soos wat dit daar staan en dan maak Philip se punt hierbo baie sin. Dit is 'n gelykenis om die koninkryk van die hemele te verduidelik en dat die genooides na die bruilofsmaal genooi word. By die lees van die gelykenis wonder mens of 'n bruilofskleed die kledingstuk is wat diegene wat in die huwelik bevestig moet word aan moet hê en of dit 'n kleed is wat gaste moet aanhê? 'n Bruilofskleed klink eerder of dit iets wat die bruid moet aanhê om gereed te wees vir haar Bruidegom...?
    Kyk ook hierna as verwysing na die huwelik Ps 45:15 In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.

    Matt25 weer soos Philip sê het 'n ander prentjie van die kerk as gaste en nie bruid nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  9. #9
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Al is ons die bruid of bruilofsgangers...... dit kom seker maar weer neer op elkeen se persoonlike verhouding met God.... dat ons lewens moet reg wees

  10. #10
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Ek sou sê dat beide "bruid" en "bruilofsgangers" metafore is wat Jesus en/of die skrywers van die NT verskillend aanwend in verskillende kontekste. Die kernbeginsels is nie die metafore self nie, maar dit waarop die metafore dui.

    Kyk bv. na Mt 10:16. Hier gebruik Jesus selfs "slange" as metafoor vir hoe gelowiges moet optree. Beteken dit dat ons as gelowiges moet ook soos die duiwel en sy demone wees, of soos die slang in die paradys? Nee, "slange" word in Mt 10:16 in 'n ander konteks aangewend as op ander plekke. Dit waarna die slange verwys (as metafoor) is die belangrike, nie dat Jesus die term of die metafoor "slange" gebruik nie.

    Verstaan julle my punt?
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  11. #11
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Philip dT View Post

    Verstaan julle my punt?
    Ek doen Ja, dankie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  12. #12
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Ek doen Ja, dankie
    Sterretjie vir jou! Op jou voorkop!
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Die Bruid is die ware kerk wat met die wegraping opgeneem sal word, vir 7 jaar saam met die Bruidegom (Jesus) in die Bruilofskamer sal wees en die bruilofgaste sal die wees wat deur die verdukking gaan (verfloude kerk) en die wat tydens die verdrukking tot bekering gaan kom. As Jesus met Sy Bruid na die 7 jaar terugkeer vir die Bruilofsmaal sal hulle gereed wees as bruilofsgaste. Wie is deel van die Bruid? Julle ken ons siening......nie waar nie?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #14
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Die Bruid is die ware kerk wat met die wegraping opgeneem sal word, vir 7 jaar saam met die Bruidegom (Jesus) in die Bruilofskamer sal wees en die bruilofgaste sal die wees wat deur die verdukking gaan (verfloude kerk) en die wat tydens die verdrukking tot bekering gaan kom. As Jesus met Sy Bruid na die 7 jaar terugkeer vir die Bruilofsmaal sal hulle gereed wees as bruilofsgaste. Wie is deel van die Bruid? Julle ken ons siening......nie waar nie?
    Waar staan dit nou weer?
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  15. #15
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Philip dT View Post
    Waar staan dit nou weer?
    Sjoe Philip.......ek het al op so baie drade dit bespreek dat jy met 'n search dit sal opspoor op die forum.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wie is die Bruid van Christus?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 11
    Last Post: Nov 8th 2009, 08:09 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •