Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 17 of 17

Thread: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

  1. #16
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Sjoe Philip.......ek het al op so baie drade dit bespreek dat jy met 'n search dit sal opspoor op die forum.
    So dis 'n ingewikkelde verduideliking?

    Toemaar, ek trek net jou been. Ek sal nie verder vandag met jou skoor soek nie. Jy is welkom om te glo wat jy wil.

    Groetnis en seën.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  2. #17
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Re: Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??

    Quote Originally Posted by Philip dT View Post
    So dis 'n ingewikkelde verduideliking?

    Toemaar, ek trek net jou been. Ek sal nie verder vandag met jou skoor soek nie. Jy is welkom om te glo wat jy wil.

    Groetnis en seën.
    Nooit.....dit is eenvoudig, maar beslis nie maklik.....of goedkoop nie!

    1.) Bekeer jou
    2.) Laat jou doop
    3.) Streef Heiligmaking na (Skoon, rein Bruid)
    4.) ....woerts....warts......da gaat jy. Devying gravity.


    Hierdie ou kry dit amper reg......maar nou ja...hy is net 'n hip hop artist!

    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wie is die Bruid van Christus?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 11
    Last Post: Nov 8th 2009, 08:09 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •