Van kindsbeen af het ek geleer dat Ragab met een van die verspieders getrou het..... nou sonder on Mattheus te lees.... het julle ook so geleer?
Die verspieder..... is dit een van die twee wat deur Joshua uitgestuur was, of was hy een van die 12 wat deur Moses uitgestuur was?





Reply With Quote



Bookmarks