Beeld berig as volg en hier is 'n kort uittreksel,
’n Goth op die kansel? Neels Jackson berig oor die bate wat proponent Annari du Plessis vir die NG Kerk kan wees.
Moenie proponent Annari du Plessis op haar baadjie takseer nie. Ook nie op haar lipring, die pennetjie deur haar linkerwenkbrou, die donker lipstiffie, die swart klere of die swart stewels waarmee sy haar goth-uitrusting afrond nie.
Dié klein en fyn mensie kan ’n baie waardevolle rol binne die NG Kerk speel. Dis in elk geval wat verskeie kerkmense dink wat haar goed leer ken het...
0baab23c200d47619eb1ff7da21bdd0b.jpg
Die vraag is, wat is Goth presies en as die Bybel leer ek moet minder word en Jesus moet meer word, hoe gaan ek lyk as Jesus meer is?




Reply With Quote


"They seek out the 'rejected' to show G(g)od's love and acceptance"
Bookmarks