Dit is goed om na inligting te kyk wat 'n Goth persoon self onderskryf en in die boek van Rebecca Schraffenberger, Goth: Undead Subculture, skryf sy byvoorbeeld die volgende oor tipiese karakter-eienskappe van 'n Goth [Bron],
“We’re hard-core romantics, dreamy realists and cynical idealists. We find beauty in the macabre, while seeking fairness and tenderness in our daily lives. We love all things ancient, while being modern and liberal in our social outlook. We’re intelligent and creative without being cutthroat and competitive. We’re angry yet peaceful. We’re sure of ourselves but wary of strangers. We’re funny but bitter … but mostly very shy.”
As mens dit (die gekwoteerde deel hierbo) as vertrekpunt sou kon neem, wat ek glo nie onrealisties sou wees nie, hoe sou mens hierdie stelling punt vir punt aan die waarheid van God se Woord meet?
Bookmarks