Het een van julle al 'gespeel' met Phyllo deeg??
Dit maak mooi bakkies vir nagereg en spinasie-quiche
..en ook samoosas en springrolls.
Appelvulsel in 'n 'springrolletjie' (bak in oond nie in olie)
Ek het 'n rolletjie van die deeg gekoop en speel lekker.....
Wat is 'n springroll nou in Afrikaans![]()






Reply With Quote

Bookmarks