Ja, ek stem saam.... maar dink jy nie dat as iemand aanhoudend afgekraak word dat dit juis baie maklik is vir so 'n persoon om in die strik van die bose te beland nie
Daarom moet ons ons hart bewaak, sodat die woorde oor ons lippe en die gedagtes van ons hart welbehaaglik sal wees voor die Here![]()







Reply With Quote

Bookmarks