Ek deel graag die e-pos met julle




EK WIL ASSEBLIEF VIR AL MY CHRISTEN VRIENDE VRA OM HIERDIE
BOODSKAP AAN TE STUUR VIR ALMAL WAT JUL WEET DIT SAL DOEN
SODAT ONS KAN SIEN HOE ONS KONING HIERDIE LAND OMDRAAI.




Iemand ęrens het eenkeer genoem dat as Christene werklik die volle omvang
van die krag wat beskikbaar was deur gebed kon besef, ons sprakeloos sou staan.
Gedurende die tweede węreldoorlog was daar 'n adviseur van Churchill wat 'n
groep mense bymekaargekry het om op 'n vasgestelde tyd elke dag dit wat
hulle gedoen het net so te los, en vir 'n volle minuut lank te bid
vir die veiligheid van Engeland, haar mense en vir vrede.




Daar is nou so 'n beweging aan die groei in Suid Afrika. As jy dalk wil
deelneem: Elke aand om 9 uur, stop dit waarmee jy besig is vir 'n minuut en
bid vir die veiligheid van Suid Afrika, ons mense en vir 'n terugkeer na
Jesus en na Goddelike waardes.



As jy weet van enigiemand anders wat dalk sou wou deelneem, stuur asseblief
die e-pos aan hulle ook.



Die krag van ons gebede is ons grootste bate en ons sterkste wapen teen die bose magte
.


JESUS LEEF EN BLY DIE ENIGSTE HEERSER OOR ONS LEWENS!!!!