Hoe leef jy??
Leef jy asof die Here naby is

Wanneer jy huil, of terneergedruk is, weet jy dat die Here naby is?
Roep jy Hom aan omdat Hy naby is?
Hoe gaan jy met mense om, weet jy dat die Here naby is?