Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 26 of 26

Thread: Kan gelowiges permanent mislei word?

  1. #16
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Net om reg te verstaan, verduur my asb dis deel van die draad, is dit 'n hoorbare stem, 'n stem uit die wolke, 'n stil sagte stem?
    Phil, vir my is dit 'n stem wat my gees hoor..... soos wat mense van praat as "Stil klein stem"
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #17
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post

    Jammer, verduur my net nog 'n rukkie

    As iemand dan 'n ander "Stil klein stem" hoor as jy? Met wie praat God dan? Wie het die waarheid dan en wie nie?

  3. #18
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Jammer, verduur my net nog 'n rukkie

    As iemand dan 'n ander "Stil klein stem" hoor as jy? Met wie praat God dan? Wie het die waarheid dan en wie nie?
    Ek wou 'n ander draad hieroor begin, maar gaan jou hier antwoord, so indien die draad dan nou 'n ander rigting inslaan moet die mods maar aksie neem

    Phil, daarom het ek gesê dat die Gees van onderskeiding so ontsettend belangrik sal wees in die dae.... nie net die dae wat kom nie , maar nou alreeds.

    God se stem word hoorbaar wanneer mens in 'n lewe van gebed lewe met Hom.
    Dus, gebed is 'n voorberiding vir ons om God se stem te hoor.

    Maar hoe berei ons voor tot gebed??
    ....ek dink dit is wat Dawid oor praat in
    Psalm 1:1 Welgeluksalig is die man.... 3 X (Volkome) gelukkig is die mens wat ....... nie wandel in dieraad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie;

    Voorbereiding tot gebed moet mens jou nie ophou met geselskap/vriendskap met goddelose mense nie. Iets soos ... moenie jou met die semels (sonde) vermeng nie want dan vreet die varke jou op (dit maak jou ore toe ) .... die vers wys uit die progressie van: wandel, dan stadiger: staan, dan nog stadiger: sit. Wanneer sonde sy kloue in jou inslaan, dan demper dit jou wandel met die Here...dit bring dit tot stilstand.
    Wie word onder die getel wat jou verlei tot die afname in wandel met die Here,,,die goddelose, die sondaar en die spotters... en nie juis mense wat dit om hulle nekke dra om dit te adverteer nie....
    Ek sien dit soos iets wat stadig infiltreer en jou tot stilstand bring..... dan kan jy later nie meer fokus op gebed nie, en jou ore raak toe om die Here se stem te hoor.

    So, ons moet ons vriende reg kies, sodat ons mekaar kan ondersteun en onderskraag en aanspoor tot die goeie dinge in die lewe.

    Om te hoor en te interpreteer wat ons hoor, kom met oefening en gehoorsaamheid.

    Ek raak so terleurgesteld in myself wanneer ek hoor, maar ek nie die kloutjie by die oor uitbring om deur te voer dit wat ek gehoor het nie..... ek skryf dit toe aan ??? Ek weet nie, ek sukkel nog daarmee,,,, soos hubby altyd sê :"Hindsight is 20/20 vision"
    Miskien luister ek nie lank genoeg nie, of miskien is dit 'n gehoorsaamheid probleem.....of... ek sokkel nog soms...

    Maar jy vra, : Twee mense hoor, hulle hoor nie dieselfde nie, wie hoor reg..... ??
    Toets dit wat gehoor word.... God sal nie 'n antwoord gee wat teen Sy geaardheid is nie,.....
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #19

    Maar praat God nie in hierdie tyd slegs deur sy Woord nie en word die uitverkorenes nie juis geken daaraan dat hulle God se wil en stem soek slegs in sy Woord nie? Ja hulle luister na leraars, maar leraars wat slegs die Woord verkodig en nie mense se opinies of skynbare openbarings vanaf God nie.

    So in kort, wie is die uitverkorenes en waar kry hulle hul leiding vandaan juis sodat hulle nie deur valse leraars mislei word nie?

  5. #20
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Maar praat God nie in hierdie tyd slegs deur sy Woord nie
    ??
    en word die uitverkorenes nie juis geken daaraan dat hulle God se wil en stem soek slegs in sy Woord nie?
    ??.... God het ons geskep om 'n Persoonlike verhouding met Hom te hê, waarom sal Hy dan sê dat Sy skape Sy stem sal hoor..... mens hoor tog met jou ore??
    Ons leer God se geaardheid deur Sy Woord (Skrif en Jesus en Gees openbaring) en die betekenis van Sy Naam

    Ja hulle luister na leraars, maar leraars wat slegs die Woord verkodig en nie mense se opinies of skynbare openbarings vanaf God nie.
    Swart letter op wit papier is nie die enigste vorm van God se Woord nie ...

    So in kort, wie is die uitverkorenes en waar kry hulle hul leiding vandaan juis sodat hulle nie deur valse leraars mislei word nie?
    Jy ontvang jou leiding wanneer jy in persoonlike verhouding met God loop...
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  6. #21
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Phil, ons het nog steeds die 'fellowship' van medegelowigs nodig sodat ons mekaar kan slyp, en aanspoor tot 'n beter lewe.... ek glo nie dat enige mens op aarde die posisie van "gearriveer" bereik nie.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #22
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Mens lees die volgende..., Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. (Mat 24:24)

    Is dit volgens hierdie gedeelte moontlik dat iemand wat die Here uitverkies het, permanent mislei kan word? Bespreek gerus hoe julle dit verstaan...
    Vir my beteken die vers in Openbaring : Openb 3:5 Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele.

    ....dat dit wel moontlik sal wees om as uitverkore mens om jou verlossing te verloor...
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  8. #23
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    En daarom sal baie mislei word, want daar is reeds nie meer 'n absolute waarheid nie, ons weet God praat slegs deur sy Woord, dit is sy volle openbaring wat wat ons moet weet, tog gaan daar baie kom en kom reeds met "Die Here het vir my gesê" en as ons nie die Woord as enigste bron van God se openbaring plaas nie, sal baie mislei word.

    Ek glo die uitverkorenes word juis geken aan hulle verhouding met God deur sy Woord.

    Dis nie 'n saak van gearrifeerdheid nie, maar 'n saak van toewyding tot die waarheid soos ons dit vind vanuit die Woord van God.

  9. #24
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    En daarom sal baie mislei word, want daar is reeds nie meer 'n absolute waarheid nie, ons weet God praat slegs deur sy Woord, dit is sy volle openbaring wat wat ons moet weet, tog gaan daar baie kom en kom reeds met "Die Here het vir my gesê" en as ons nie die Woord as enigste bron van God se openbaring plaas nie, sal baie mislei word.

    Ek glo die uitverkorenes word juis geken aan hulle verhouding met God deur sy Woord.

    Dis nie 'n saak van gearrifeerdheid nie, maar 'n saak van toewyding tot die waarheid soos ons dit vind vanuit die Woord van God.
    Phil, Defineer : "Sy Woord".
    Ek het dit op meer as een manier geskryf, maar wat verstaan jy daardeur
    Wat is God se Woord ??

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  10. #25
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6

    Re: Kan gelowiges permanent mislei word?

    TA

    Ek het nie ten doel om te argumenteer hieroor nie en gaan dit ook nie doen nie, ek glo almal hier verstaan wat ek definieer as God se Woord, sy betroubare, voldoende, perfekte en genoegsame Woord. Ander mag ander opinies huldig in die verband, ek plaas slegs my oortuiging hier neer dat dit die Woord is wat vir ons die volle openbaring van die wil van God sal gee, dat die uitverkorenes juis uitgeken word aan hulle toewyding aan die waaruit vanuit die Woord en dat dit die waarheid van die Woord en net die Woord (Sola Scriptura) is wat ons sal staande hou teen misleiding, natuurlik deur die verligting van die Heilige Gees in ons gemoed sodat ons die ingegewe Woord kan verstaan en regmatig kan verdeel.

    Sou dit nie vir die Woord wees nie sou dit juis moontlik gewees het vir die uitverkorenes om mislei te word, om aan te sluit by die openingsplasing. Daar is te veel "openbarings" van God onder mense vandag, baie is reeds mislei, die Woord soos die Heilige Gees dit aan ons verlig is wat maak dat die uitverkorenes nie mislei word nie, maar staande bly.

    Wie is jy wat die huiskneg van ’n ander oordeel? Hy staan of val met betrekking tot sy eie heer; maar hy sal staande bly, want God is magtig om hom staande te hou. - Rom 14:4

    Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het
    om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord, - Ef 5:25-26

  11. #26

    Phil, die doel van my vraag was nie om te argumenteer nie Ek vra om verskoning as dit so oorgekom het.

    Die rede hoekom ek vra, is omdat die swart letters op die wit papier, nie die enigste vorm van God se Woord is vir my nie.... te veel verskil in vertalings ens.
    Jesus, is ook die Woord, Johannes 1:1.
    God gee ons verligting van Sy Woord deur Sy Gees.

    Dit is waar die probleem inkom, mense wat die Gees van God misinterpreteer/misverstaan/miss quote....... want ons wil deur mense gesien en hoog geag word om te kan sê ons hoor SY Stem, iets soos groeps-druk!!...... (sjoe, ek kan nie myself glo wat ek nou net getik het nie)
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 19
    Last Post: Jan 27th 2012, 02:04 PM
  2. Formulier vir die bediening van die doop aan die kinders van gelowiges.
    By Johnny in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 3
    Last Post: Aug 16th 2011, 07:42 AM
  3. Replies: 6
    Last Post: Jan 1st 2011, 05:56 AM
  4. Replies: 0
    Last Post: Dec 31st 2010, 03:16 AM
  5. IMPORTANT word, word,word and more word
    By disciple831 in forum Growing in Christ
    Replies: 1
    Last Post: Jan 19th 2009, 01:34 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •