cure-real
Results 1 to 6 of 6

Thread: Hoe s mens : Dankie

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Hoe s mens : Dankie

    Ek het vandag begin 'speel' met die gedagte van "Hoe s mens 'Dankie' aan God"?

    Nou vra ek aan jou: Hoe s jy aan God "Dankie" vir all jou gawes
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Bethlehem
    Posts
    105

    Re: Hoe s mens : Dankie

    Nou vra ek aan jou: Hoe s jy aan God "Dankie" vir all jou gawes
    Deur elke dag met n' gesindheid van dankbaarheid en blydskap in jou hart te lewe met die wete dat ons n' Almagtige God dien.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,083

    Re: Hoe s mens : Dankie

    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Ek het vandag begin 'speel' met die gedagte van "Hoe s mens 'Dankie' aan God"?

    Nou vra ek aan jou: Hoe s jy aan God "Dankie" vir all jou gawes
    Ek stem saam met Henry Anneke, wees net dankbaar
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    its the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #4

    Re: Hoe s mens : Dankie

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ek stem saam met Henry Anneke, wees net dankbaar
    En ek stem nou weer saam met jou CFJ !

    Daar is niks wat ons kan doen om "op te maak" vir dit wat Christus vir ons gedoen het nie, al probeer ons hoe hard.

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Re: Hoe s mens : Dankie

    Ek kry die versie..... Hebrers 13:15 Laat ons dan gedurig deur Hom aan God 'n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely.


    ...en die woorde: "Pure heart and clean hands..." Ek veronderstel dit beteken ook die woorde van my hart wat oor my lippe kom... want tog dit waarvan die hart vol is, die lippe van moet oorloop...

    ...gehoorsaamheid...

    ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  6. #6
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,308
    Blog Entries
    7

    Re: Hoe s mens : Dankie

    Die woord dankie skiet vir my as mens soms ver te kort as dit kom by God en God se genade.............
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Dankie
    By Mia Ashton in forum Alles en nog wat
    Replies: 1
    Last Post: Feb 10th 2011, 05:05 PM
  2. Dankie Here!!
    By Ta-An in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 10
    Last Post: Jun 6th 2010, 03:33 PM
  3. Dankie YHWH
    By Francois Marais in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 4
    Last Post: Nov 23rd 2009, 09:41 AM
  4. OTC Dankie Here!
    By Willem in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 2
    Last Post: Oct 20th 2009, 08:27 PM
  5. Dankie Here
    By Ta-An in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 0
    Last Post: Apr 25th 2009, 04:34 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •