Your Advert here
cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Psalm 2

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10

    Psalm 2

    Ek het weer begin om na die Psalms te kyk, en wil graag vra hoe sien julle v 12

    AOV. Psalm 2
    1 Waarom woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?
    2 Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:
    3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!
    4 Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.
    5 Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik:
    6 Ek tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.
    7 Ek wil vertel van die besluit: Die HERE het aan My gesê: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer.
    8 Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.
    9 U sal hulle verpletter met 'n ysterstaf, U sal hulle stukkend slaan soos 'n erdepot.
    10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
    11 Dien die HERE met vrees, en juig met bewing.
    12 Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!


    Ek wil nie weet wat verskillende kometare hieroor sê nie, ek wil weet hoe jy dit sien.
    Ek weet dat dit onderdanigheid beteken,
    Ek weet ook dat dit Messias kan beteken,
    Om aan die ontvang kant te wees van seëninge.
    Teken van respek en om te dien....

    Maar ek wil weet, hoe sien jy dit, en hoe doen jy dit?
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Re: Psalm 2

    As ek na die Psalm as 'n geheel kyk wys dit vir my op die naderende wereld oorlog waar God (Israel) gaan afreken met sy vyande. Kan dit nie dalk beteken om Jesus aan te neem en by Hom te skuil voor dat God se toorn kom nie? Beklee jou met Chrsitus. Ek weet Jesus het nie in gestalte geopereer in die Ou Testament nie, maar die Psalm verwys na 'n toekomstige gebeurtenis in die laaste dae?

    H5401נשׁק
    nâshaq
    naw-shak'
    A primitive root (identical with H5400, through the idea of fastening up; compare H2388 and H2836); to kiss, literally or figuratively (touch); also (as a mode of attachment), to equip with weapons: - armed (men), rule, kiss, that touched.

    H1248בּר
    bar
    bar
    Borrowed (as a title) from H1247; the heir (apparent to the throne): - son.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Psalm 100 - A Psalm of Thanksgiving
    By Pilgrimtozion in forum Bible Chat
    Replies: 11
    Last Post: Nov 14th 2010, 11:18 PM
  2. Information Psalm 139:15-16
    By firstpeterone in forum Bible Chat
    Replies: 1
    Last Post: Jun 28th 2009, 06:07 PM
  3. Psalm 24:17?
    By seek_joy in forum Bible Chat
    Replies: 3
    Last Post: Feb 9th 2009, 11:13 PM
  4. Psalm 51:5
    By reformedct in forum Bible Chat
    Replies: 47
    Last Post: Feb 8th 2009, 05:07 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •