Wereldwyd is die vervolging van chrstinne en die kerk aan die toeneem. Ek ervaar dit alreeds 'n geruimetyd in my eie lewe, en hier 'n e-pos wat ek ontvang het omdat ons lief is vir Jesus, Israel en sy volk die Jode. Ek wil nou nie my hele e-pos gesprek met die ouens hier plaas nie, maar hier van hulle antwoorde aan my.
Jy is die misleide, jy sal nog sien waar jou jew-bloed jou gaan laat opeindig.
Jou gebabbel sal nie die Waarheid verander nie, maak nie saak hoeveel geraas jy maak nie.
Voor Die ALMAGTIGE SKEPPER word jou soort verag. Hy HAAT Basters!! !! !! !
Meneer,
Wat verstaan jy nie:
AL IS JY "WIT", IS JY NIE MY NAASTE NIE, JY HET jew-BLOED van satan uit Kain.
jesus DIE seun van satan IS JOU god, NIE MYNE NIE!! !! !! !
EN TERLOOPS HET EK DIE EPOS GEKRY SOOS JY, WAAROP JY GESKRYF HET EN NA MY GESTUUR HET, NIE EK NA JOU NIE.
SO BLY ASB OP JOU WEG, WAT NIE MYNE IS NIE, WANT JY HOORT DAAR.
DIT IS MOS NOU EENVOUDIG!






Reply With Quote


Bookmarks