Your Advert here
cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Efësiers 4:5

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,536
    Blog Entries
    10

    Efësiers 4:5

    Efesiërs 4:5 een Here, een geloof een doop,

    Wat beteken die woordjie 'een' ??

    Beteken 'een', die numeriese nommer een?
    Beteken 'een', die konsep van eenheid?

    Ek sal graag hoor wat julle sê voor die 'n 'doop draad' word


    Oops ek sien nou dit dalk kan kruis met David se doop draad ...maar eers wil ek net weet wat is "een"
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  2. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Bloemfontein, South Africa
    Posts
    23

    Re: Efësiers 4:5

    Kyk ook na 1 Korinthiers 12: 1 - 31 - Dieselfde beginsel net verder verduidelik.
    Ons is van een liggaam... alle gelowiges in God (gered deur Christus).
    Verskillende kerke (gemeentes)... verskillende bevolkings groepe, maar steeds een liggaam..

    Dws eenheid in geloof, maar verskeidenheid in funksie... elk van ons het 'n funksie, elke kerk het 'n funksie, soos die arm en been verskillende funksies het. Tog bid ons tot een God - een Vader, een Seun (Jesus), en een Heilige Gees.
    Elke kerk of gemeente het nie 'n ander God waartoe hy bid nie.

    In Efes 4:5 word ook nie verwys na die doop, as die water doop nie, maar die doop van die Heilige Gees. Die eenheids gedagte word hier herhaal soos wat dit begin is in 1 Kor 12.. soos bo verduidelik. .

  3. #3
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,166

    Re: Efësiers 4:5

    Dit gaan oor eenheid. Maar let op: eenheid is nie 2 nie. Eenheid is een. Ons maak te maklik verskoning vir die verdeeldheid in die kerk op aarde en noem dit mooi naampies soos "verskeidenheid" of wat ookal. Goed en wel. kerke kan verskillende "kulture" hê wat saamgaan met kulturele verskille tussen nasies en in die opsig is verskeidenheid moontlik. Maar die eenheid van Ef.4 gaan oor een boodskap, een Christus, een geloof en een doop. Hierdie goed kan nie twee of drie of tien wees en dan nog steeds "een" wees nie.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •