Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Jammer dat ek ons gemeente as 'n voorbeeld gebruik, maar ons stem redelik saam met die lering wat ons ontvang. Ek dink dit is omdat ons Woordgebaseerde lering ontvang. Daar is al wel gevalle waar 'n gemeente lid anders oor 'n saak voel, en ons pastore se gebruik is om dit daar en dan (veral op 'n Woensdag aand) uit te klaar. Sou daar 'n verskil wees met 'n betrokke pastoor word dit dan ook privaat hanteer, maar uitsorteer.....dit doen ons. Wat lekker is van 'n gemeente soos ons sin (+450 lidmate), en nie almal is noodwendig altyd in 'n diens nie, is dat daar persoonlike aandag gegee kan word. Ons ken mekaar op die naam. Wat 'n nagmerrie is dit nie as jou gemeente 20 000 sterk is en daar is geen persoonlike verhouding met mekaar of die leraar nie......dit is te se as hy ooit kennis dra van jou.
Ek weet ook dat sommige groot kerke soos Moreletta Park verskeie leraars het, en dan ook meer as een oggend diens omdat daar net eenvoudig te veel lidmate is. Verskeie leraars behartig dan veskillende dienste...en die lidmate weet nie noodwendig waaroor die ander ou gaan preek nie, want jy kan ook net een diens bywoon, en of al die verskillende dienste dieselfde lering volg nie. Nee wat......gee my maar my klein gemeente. Ek is baie gelukkig. Daar is nie ent 'n persoonlike verhouding tussen lidmate nie, maar ook 'n 1 tot 1 verhouding met die pastoors pare.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Die feit dat mense in sekere gevalle kerke verlaat omdat hulle nie hou waarvan hulle hoor nie, weet ek nie of ek 100% daarmee saamstem.
Ek glo dat as 'n gemeente lede verloor, is dit nie die skuld van die lede, of as gevolg van die lede nie, maar omdat die kerk self nie funksioneer soos dit moet. As die Heilige Gees teenwoordig is, en die absolute eerlike waarheid word verkondig, sal daardie kerk groei, al word daar op tone getrap.
Ek glo ook dit is heeltemal verkeerd om heeldag aldag te preek oor die mens se sonde en hoe die mens gestraf en vernietig gaan word daarvoor. Dit is nie die regte boodskap nie. Die regte boodskap is Jesus, die enigste weg en God se genade vir ons deur Jesus. Die dood en veroordeling hoort eintlik nie in die kerk, dit is vir die mense wat nie glo nie.
En selfs as ons as kerk uitbeweeg in die res van die wêreld, moet ons nie verkondig hoe God hulle gaan straf omdat hulle nie glo, Maar hoe Jesus hulle kan red en hul hele lewe verander, sodat hulle nie sal vergaan nie.
Sy my opinie, kerke wat leegloop, sit dalk die pot bietjie mis..
RR, ek kan met van jou stellings saamstem. Ek glo en vertrou dat elke preek wat ons ontvang deur die Heilige Gees ingegee word, en al hoor ek dan met elke diens oor sonde, dan kom dit van die Here af. Ek haal graag aan:
Heb 10:23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;
Die skrif spreek spesifiek op die tye waarin ons lewe...die laaste dae. God se ons moet JUIS nou meer doen (vermaan) as ooit tevore "namate ons die dag sien nader kom"!Heb 10:24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor;
Heb 10:25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.
Heb 10:26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie,
Heb 10:27 maar ‘n verskriklike verwagting van oordeel en ‘n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.
My ervaring is juis dat baie kerke (nie almal) vol is omdat daar juis nie oor sonde gepreek word nie, want mense wil hoor hoe goed hulle is, en nie hoe sleg hulle is nie!
2Ti 4:3 want daar sal ‘n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,
Daar is niemand wat goed doen nie.....ons ALMAL verdien die hel. Ja, ons moet hoor van Jesus se verlossingswerk. Ons moet verkondig, maar as ons nie voortdurend Heiligmaking nastreef en toepas nie, gaan die Here ons kandelaar van sy staanplek verwyder, en mooi boodskappies gaan jou nie dan terug in die hemel kry nie!
Rom 3:10 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.Rev 2:5 Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.
Rom 3:11 Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.
Rom 3:12 Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.
Dit is 'n "REMANT" wat gaan survive....net 'n "OORBLYFSEL" en nie meniges soos wat verkondig word nie.
Attachment 11314
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Hier is 'n artikel wat ek op John McTernan se blog gaan haal het wat half in lyn is met RR se comment oor dat daar oor sonde gepraat word. Moet net nie vir my vertel ek is 'n sondaar nie, of daarop hammer nie. Ek val RR geensins aan nie, maar dit is die tendens in die kerk en die mens vandag. Haal sommer ook die kruise van die kerke af sodat die man op straat welkom kan voel in jou kerk.
The Hard Left
Boy Scouts of America Logo: the enemy of the Hard Left
‘Atlantic’ Editor: Take Down Boy Scouts Like Rabid Dog With Figurative ‘Shotgun’ 08/16/12
This is just one-step away from violence. They cannot stand anything that convicts them of their sin. They must destroy anyone and anything that stands for God. Once the violence starts, it will quickly escalate with no turning back. I think that Mr. Hamblin needs a psychological evaluation as he appears to be a danger to the Boy Scouts.
“Only one day after what appears to be a politically-motivated shooting at the offices of the Family Research Council, a conservative Christian organization in our nation’s capital, any hope that the domestic terror incident or “hate crime” might scare the Left into ratcheting down their recent hateful rhetoric aimed at conservative Christians who oppose gay marriage appears to be a false hope.
The website of The Atlantic magazine today carries an article shocking in its use of incendiary and hateful rhetoric laden with violent imagery, all aimed at the Boys Scouts of America.
The article, by James Hamblin, a medical doctor and an editor for the magazine, attacks the BSA for its policy of not admitting gays as members or leaders. Hamblin also proposes that organizations like the Boy Scouts – a private organization – be forced to bend to the demands of the Left on gay rights based on a dangerous concept that could mean the end of First Amendment freedoms like the freedom of religion, speech and assembly.
“Boy Scouts is an organization that was and is so close to being great. Remember when they had to put Old Yeller down because he got rabies? It’s not like he was a bad dog, but he got a brain infection and he tried to eat Travis. He looked the same and wasn’t about to die, but the good dog who used to save him from bears and boars just wasn’t there anymore. The policy is embarrassing and archaic, sure. … But the real value in speaking against it is that it’s dangerous. When a group as massive (2.7 million youth members) and respected as the Boy Scouts makes a move like this, it stands to exacerbate a public health hazard in such a way that we can’t just agree to disagree.
Perpetuating a culture where gay teenagers — who are already commonly battling notions of inferiority and self-hatred — can be openly and decidedly told they aren’t welcome among a preeminent organization that purports to represent and define a standard of behavioral ideals, is dangerous. It’s a decided step back in rejecting the culture of gay bullying. We will see more depression, and more suicide. We’ll see more discrimination of every sort, and more hatred.
If the BSA won’t change, then the burden falls on a just society to take them out behind the barn with whatever sort of shotgun revokes credibility.”
http://www.defendproclaimthefaith.org/blog/
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Interresante artikel Johnny
Ek glo dat alles wat huidiglik in Amerika gebeur is 'n goeie indikasie wat in Suid Afrika gaan volg 'n paar jaar later. Amerikaanse kerke word hewig aangeval en artikels soos hierdie is maar net een voorbeeld van baie sulke verhale.
Ek het myself al baie die vraag gevra hoe ek die situasie sal hanteer as dit hier in ons kerke moet gebeur. As ek my geloof moet kompromeer om ander mense te akkomodeer. Want in Amerika moet jy mense of akomodeer of hoor dat jy diskrimineer teenoor ander en dat jy 'n baie baie slegte mens is.
Die vraag is, wanneer draai ons as Christenne die ander wang, en wanneer baklei ons terug? Gaan terugbaklei dalk groter skade doen? En die groot vraag:is dit al te laat?
Hoe lank kan mens hierdie korrupte mense uit kerke uithou? Want in baie gevalle is dit van binne die kerk wat die korrupsie soos kanker begin vreet.
Dit is moeilike tye waarin ons leef..
Wat die dinge erger maak, as die mense nie hoor wat hul wil hoor nie, dan word die dominee, pastoor, of wie ookal, uit mekaar getrek. Onmin word gesaai, en skeurings vind plaas. (Het dit ongelukkig, 'n paar jaar terug in ons eie gemeente beleef. Dank die Here vir wat Hy vir ons gedoen het, ons is besig om te herstel.... stadig maar seker).
Die gene wat werklik vas staan in die waarheid van die Skrif, en dit verkondig, kan verseker wees, een of ander tyd gaan hul hul vas loop in 'n muur van teenstand.
En Ta-An, ongelukkig gebeur dit in Afrikaanse kerke, .... oral... in die land ... ek seker daarvan, dit gebeur ook in Engelse kerke... taal is nie die probleem nie, maar Skriftuurlikheid is die probleem, by wyse van spreke.
Ek het vandag 'n NG kerk besoek in 'n aangrensend dorp, en hoor toe hulle praat van samesmelting met 'n ander gemeente, die betrokke gemeente het slegs 'n paar lidmate...... die kerk word gedeel met 'n Kleurling gemeente wat omtrent 10 minute nadat die diens klaar was begin het, en die byeenkoms het oorgeloop van kerkbywoners..... Nou wonder ek maar net..... loop die kerke nie leeg omdat so BAIE Blanke Suid-Afrikaners hulleself in die buiteland bevind nie??
In ons eie gemeente is daar voortdurig mense wat besig is om te immigreer ...
![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Mmmm .... ek dink nie die antwoord is so ooglopend nie.... daar lê 'n waarheid dieper as wat die oog kan sien.... hieroor sal ons nog baie kan debateer....
Emigrasie, dink ek is maar net een van die redes,
Geloofs tamheid,
'n "don't care" houding,
More is nog 'n dag,
Mense wat eerder "shopping" doen op 'n Sondag.
en nog baie meer... is van die ooglopende redes...
Maar al die redes is op die oppervlak, .... hulle is beskrywend van simptome, die dinge wat dieper lê, die oorsake is verborge. Dis nou maar my opinie hieroor.
Ja, wat jy sê is baie waar.... ek het vandag iemand wou gelukwens met haar verjaarsdag by die kerk,,,, toe sê haar man, Nee jong, sy het saam haar dogter gaan 'galavant' vir haar verjaarsdag... So, Ja, more is nog 'n dag, ons shop eerder op Sondag, want daar is nogals baie 'specials' vir die wat op Sondag shop...
Ek dink baie mense raak "moeg gewag"
Sommiges hou ook nie daarvan dat die Ds hulle van hulle sondes moet vertel nie.....
Mense is nie meer bereid om opofferinge te maak nie...
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Die e-pos nou ontvang en pas dalk in by die draad. Eina......vir myself partykeer!
Skuldig!Xanthe Galanis
Luister, hemele, gee aandag, aarde, want die Here het gesê: Ek het kinders grootgemaak en opgevoed, maar hulle het teen My in opstand gekom. 'n Bees ken sy eienaar en 'n donkie die krip van sy baas, maar Israel ken My nie, my volk het geen begrip van wat Ek doen nie. Jesaja 1:2-3
Ek is baie lief vir TV-programme wat handel oor die regswêreld en die interessante sake wat prokureurs en advokate moet verdedig. Voor die kern van die saak aangepak word en ons uitvind wie het wat gedoen of nie gedoen nie, verduidelik die aanklaer altyd eers die klag teen die beskuldigde. Jesaja begin sy boek so 'n bietjie soos 'n hofsaak; hy is 'n aanklaer wat die saak vir die jurie stel.
Dit is duidelik hoekom daar 'n klag teen Juda en Jerusalem gelê word, hulle het die heilige verbond wat die Here met hulle gesluit het, verbreek. Hulle is korrup. Hulle hou aan met die sonde en minag God.
Maar wat van die verdediging? Wat het die beskuldigdes vir hulleself te sê? Ek dink hulle was baie verontwaardig want, hierdie mense wat verhoor word, het 'n lang lys van al die "regverdige" dinge wat hulle doen. Hulle sê iets soos: "Maar Edelagbare, ons gee ons tiendes, ons bely ons sondes, ons gaan kerk toe en ons bid." Die probleem is egter hulle houding. Hulle gaan maar net deur die handelinge, sê die een ding op Sondag en doen die teenoorgestelde Maandagoggend.
God haat skynheiligheid – in die tyd van Jesja en steeds vandag. Wanneer mense net deur die godsdienstige handelinge gaan of kerk toe gaan om ander te beïndruk, of om dit wat hulle verkeerd doen te probeer wegsteek, haat God dit. Wanneer jy moet oorweeg of jy 'n regverdige lewe ly, is jou gereelde kerkbywoning bo-aan jou "Ek leef reg"-lys? Of kyk jy ook na hoe jy van Maandag tot Saterdag leef?
Gebed: Here, vergeef my asseblief vir al die kere wat my geloof oppervlakkig en leeg was. Help my om vandag, hierdie week en al die dae wat kom volgens u wil te leef. Amen
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Dis so waar wat die persoon gesê het:........is jou gereelde kerkbywoning bo-aan jou "Ek leef reg"-lys? Of kyk jy ook na hoe jy van Maandag tot Saterdag leef?
Almal van ons moet waak teen die gewoonte om kerk by te woon, teen die leef reg lysie.... As ek en jy nie elke dag saam met God die dag kan begin, en deur gaan nie, moet ons onsself afvra; Watse geloof het ek? Kan ek dit ooit 'n geloof noem?
Dis maklik om 'n gewoonte aan te leer, veral nog as dit so reg lyk.... maar wat bring dit God in die sak? Wat sien Hy in my hart? ... 'n leë dop, 'n lou warm siel.... dan moet ons weet, ons sal uitgespoeg word.....
Die stryd in kerke is om daardie lou warm siele wakker te maak, 'n begeerte na 'n persoonlike verhouding met die Here aan te wakker, en met alle respek gesê, as die leraar nie daardie verhouding het nie, hoe kan hy sy mense lei...
In die week het ek gehoor dat daar SA predikers is wat dink die Bybel is net 'n mooi storieboek, en dat Jesus nie 'n werklikheid is nie.... dit; mense is regtig 'n kwade dag....
Dan vra ons hoekom die kerke leeg is.... wie het tyd om elke Sondag na 'n ou wat mooi stories vertel te luister? ... dan gaan "shop" mense eerder.........
Natuurlik, kan mens dit nie net voor die deur van die prediker lê nie, dit is nog 'n bydraende faktor tot die probleem .... Die louwarm houding van die mensdom is egter mooi deur Johannes uit gewys.... dit is volgens my net nog 'n teken van die tyd.
Ps. 46:10a : Be still, and know that I am God ....
Ons het gister 'n kosbare boodskap ontvang wat juis handel oor die onderwerp. 'n Vy aan 'n vyeboom het nie 'n blommetjie wat bot soos 'n vrugteboom nie. Die vy is 'n blom! Hy blom nie na buite nie, maar na binne. Dit is hoe ons geloof en liefde vir God ook moet wees. Nie net die uiterlike blom na buite nie, maar ook na binne.
Jesus waarsku ons (Kerk van die Laodicense) dat ons alles reg doen, maar Hy het dit teen ons dat ons ons eerste liefde verlaat het. Ons is nie warm nie en ook nie oud nie, maar lou!
Openbaring 3:16 "Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug."
Daarom ook een van die redes hoekom daar nie 'n "herlewing" in die kerk gaan kom soos wat baie dit wil sien nie of van die kansels af verkondig nie, maar 'n afval van die ware geloof. 'n Valse herlewing!
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks