cure-real
Page 5 of 6 FirstFirst 123456 LastLast
Results 61 to 75 of 80

Thread: Konteks - Hoe belangrik is dit?

  1. #61

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by chisel View Post
    LÍ die fout by die forum of by die doktrine self? Dink jy die feit dat jy jou bewering glad nie kan staaf nie, het enige iets te doen met die onaanvaarbaarheid van die bewering, of is dit alles maar net 'n komplot teen jou?
    Kom ek antwoord jou met CFJ se antwoord.

    Oor wat konteks behels kan en mag julle na hartelus debatteer, maar hierdie saak oor tale is vir 'n ander draad seblief...

  2. #62
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    The Dark Continent and loving it!!
    Posts
    370

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Dalk moet iemand hierdie tale poste oorskuif na 'n nuwe draad toe.
    Awake thou that sleepest, and arise from the dead, and Christ shall give thee light. See then that ye walk circumspectly, not as fools, but as wise, Redeeming the time, because the days are evil. Wherefore be ye not unwise, but understanding what the will of the Lord is. Giving thanks always for all things (that is in the will of the Lord) unto God and the Father in the name of our Lord Jesus Christ.
    (The will of the Lord is NOT car wrecks, cancer or wayward children!)



  3. #63
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,891

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    CFJ.....spreek in tale was nog nooit aanvaarbaar op die forum nie, dus neem ek julle nie kwalik nie. Hierdie is mos 'n Gereformeerde forum.
    Dis verseker nie 'n Gereformeerde forum nie Johnny. Spreek in tale is iets waarin ek glo, maar nie in die konteks soos jy dit met bekering inkorpereer nie. Dis 'n gawe, nie 'n vereiste wat saam bekering gaan nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #64
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,891

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    Dalk moet iemand hierdie tale poste oorskuif na 'n nuwe draad toe.
    Ons maak maar net die draad skoon en as die een wat die draad begin het, mag jy enige modereerder vra om 'jou' draad skoon te maak...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #65

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Kom ek antwoord jou met CFJ se antwoord.
    CFJ sÍ slegs dat die saak oor tale nie die onderwerp onder bespreking is nie. Algebra en tafel maniere is ook van die onderwerp af en as sulks sou CFJ plasings daaroor ook probeer beperk ter wille van die OP. Dit beteken geensins dat hierdie dinge onaanvaarbaar is nie.

    So, nee, dit antwoord nie my vraag nie.

  6. #66
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    The Dark Continent and loving it!!
    Posts
    370

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Ons maak maar net die draad skoon en as die een wat die draad begin het, mag jy enige modereerder vra om 'jou' draad skoon te maak...
    Kom ons gesels dan oor enige onderwerp hier en probeer die plek daarvan in die groter prentjie bepaal, maar kom ons hou die persoonlike aanvalle vir pouse agter die fietsloods.
    Awake thou that sleepest, and arise from the dead, and Christ shall give thee light. See then that ye walk circumspectly, not as fools, but as wise, Redeeming the time, because the days are evil. Wherefore be ye not unwise, but understanding what the will of the Lord is. Giving thanks always for all things (that is in the will of the Lord) unto God and the Father in the name of our Lord Jesus Christ.
    (The will of the Lord is NOT car wrecks, cancer or wayward children!)



  7. #67
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,891

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    Kom ons gesels dan oor enige onderwerp hier en probeer die plek daarvan in die groter prentjie bepaal, maar kom ons hou die persoonlike aanvalle vir pouse agter die fietsloods.
    dis reg so Meditator, dis jou prerogatief...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #68

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Dis verseker nie 'n Gereformeerde forum nie Johnny. Spreek in tale is iets waarin ek glo, maar nie in die konteks soos jy dit met bekering inkorpereer nie. Dis 'n gawe, nie 'n vereiste wat saam bekering gaan nie...
    Ek stem 100% met jou saam CFJ. Dalk het ek my boodskap verkeerd oorgedra, of jy het dit verkeerd verstaan. Jy kan nie in tale praat as jy nie tot bekering gekom het nie. Jy kan nie hemel toe gaan as jy nie tot bekering gekom het nie. Ek hoop dit maak my stellinmg meer duidelik.

  9. #69

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    Kom ons gesels dan oor enige onderwerp hier en probeer die plek daarvan in die groter prentjie bepaal, maar kom ons hou die persoonlike aanvalle vir pouse agter die fietsloods.

    Dankie tog, ek sien al hoe moet ek die besem gaan soek en prober uitpluis wat uit die kamer gevee moet word en wat bly.


    Ek dink egter die laaste deel van hierdie gesprek bewys jou punt oor konteks perfek, en watter erge dwalings daar kan ontstaan deur die Bybel buite konteks te gebruik.

  10. #70

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    Kom ons gesels dan oor enige onderwerp hier.....
    Wat van die babadoop? Fila sal dit geniet.

  11. #71
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    The Dark Continent and loving it!!
    Posts
    370

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Wat van die babadoop? Fila sal dit geniet.
    Jis Johnny, Is daai nie al deurgetrap nie? Ek het gevind as mense hulle kop op 'n ding gesit het, gaan hulle nie verander nie, selfs al sou Jesus uit die hemel neerdaal en hulle vertel hulle is verkeerd.

    Want hoewel julle vanweŽ die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie. Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy ‘n kind is. Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoŽns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei. Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lÍ van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.
    Kom ons probeer voortgaan na volwassenheid. Wat is volwassenheid?

    En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieŽry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring; maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,
    Hoe was Christus? Hy loop daar rond in die bladsye van Mattheus, Markus Lukas en Johannes en keer die wÍreld op sy kop. Kom ons gesels liewer oor hoekom daar op hierdie aarde vandag niemand is wat die dinge kan doen wat Hy gedoen het nie. Daar is 'n paar wat van die dinge kan doen, maar niemand wat alles kan doen nie.

    Kan jy dink as so ou in die Arabiese wÍreld ingaan en iemand wat sy bene verloor het, nuwe bene gee. Almal in die omgewing gaan wil weet hoe hy dit reggekry het. Wat 'n geleentheid om hulle vir Jesus te wen!! As die Here my so kon gebruik, sou ek 'n Elia en die Baal profete triek getrek het!!
    Awake thou that sleepest, and arise from the dead, and Christ shall give thee light. See then that ye walk circumspectly, not as fools, but as wise, Redeeming the time, because the days are evil. Wherefore be ye not unwise, but understanding what the will of the Lord is. Giving thanks always for all things (that is in the will of the Lord) unto God and the Father in the name of our Lord Jesus Christ.
    (The will of the Lord is NOT car wrecks, cancer or wayward children!)



  12. #72

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    As die Here my so kon gebruik, sou ek 'n Elia en die Baal profete triek getrek het!!

    .... en heel moontlik jou kop verloor het in die proses ....daai manne het nie tyd vir ouens wat hulle verkeerd kom bewys oor hulle geloof nie.

  13. #73

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Meditator View Post
    Jis Johnny, Is daai nie al deurgetrap nie? Ek het gevind as mense hulle kop op 'n ding gesit het, gaan hulle nie verander nie, selfs al sou Jesus uit die hemel neerdaal en hulle vertel hulle is verkeerd.



    Kom ons probeer voortgaan na volwassenheid. Wat is volwassenheid?



    Hoe was Christus? Hy loop daar rond in die bladsye van Mattheus, Markus Lukas en Johannes en keer die wÍreld op sy kop. Kom ons gesels liewer oor hoekom daar op hierdie aarde vandag niemand is wat die dinge kan doen wat Hy gedoen het nie. Daar is 'n paar wat van die dinge kan doen, maar niemand wat alles kan doen nie.

    Kan jy dink as so ou in die Arabiese wÍreld ingaan en iemand wat sy bene verloor het, nuwe bene gee. Almal in die omgewing gaan wil weet hoe hy dit reggekry het. Wat 'n geleentheid om hulle vir Jesus te wen!! As die Here my so kon gebruik, sou ek 'n Elia en die Baal profete triek getrek het!!
    Ek grap maar net. My en Fila se gesprek kom al jare oor die babadoop. Ons kan maar so bietjie gek skeer. Ja, dit sal wonderlik wees as iemand die Arabiere so kan bereik. Oscar het mos nou weer sy paspoort terug gekry?

  14. #74
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    The Dark Continent and loving it!!
    Posts
    370

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    .... en heel moontlik jou kop verloor het in die proses ....daai manne het nie tyd vir ouens wat hulle verkeerd kom bewys oor hulle geloof nie.
    Dit maak nie saak as ek doodgemaak word nie. Dit sal egter interessant wees, want iemand wat so-iets kan doen, gaan so vol van die krag van God wees, dat mense nie naby hom sal kan staan nie. Ek dink God sal sulke avonture geniet. Dalk begelei hulle my met 'n privaat straler uit die land uit.

    Nou wonder ek, wat van die mense wat nie kans gekry het om hulle Down sindroom kindertjies te bring nie? Gaan hulle gelukkig wees met die stand van sake? Dink aan die moontlikhede!! Onberekenbare skade aan die koninkryk van satan.
    Awake thou that sleepest, and arise from the dead, and Christ shall give thee light. See then that ye walk circumspectly, not as fools, but as wise, Redeeming the time, because the days are evil. Wherefore be ye not unwise, but understanding what the will of the Lord is. Giving thanks always for all things (that is in the will of the Lord) unto God and the Father in the name of our Lord Jesus Christ.
    (The will of the Lord is NOT car wrecks, cancer or wayward children!)



  15. #75
    Join Date
    Mar 2005
    Location
    Hartebeespoort
    Posts
    1,044

    Re: Konteks - Hoe belangrik is dit?

    Ek kyk so na my handtekening en wonder of ek die ding dalk moet verander want netnou glo ek dit!! Dit is 'n absoluut belaglike voorbeeld, maar dan is daar dinge wat meer geloofwaardig kan voorkom en wat mense dalk kan glo.

    Lukas 6:38 word gereeld voor offerandes voorgelees. Dit het absoluut niks met offerande te doen nie! Kyk waaroor gaan dit as mens dit in konteks lees.

    (Luk 6:27-37) Maar Ek sÍ vir julle wat luister: Julle moet jul vyande liefhÍ en goed doen aan die wat vir julle haat. SeŽn die wat vir julle vervloek, en bid vir die wat julle beledig. Aan hom wat jou op die wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied; en aan hom wat jou bo-kleed neem, moet jy ook die onderkleed nie weier nie. Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie. En soos julle wil hÍ dat die mense aan julle moet doen, so moet julle ook aan hulle doen. En as julle diť liefhet wat vir julle liefhet, watter dank het julle? Want die sondaars het ook diť lief wat vir hulle liefhet. En as julle goed doen aan die wat aan julle goed doen, watter dank het julle? Want die sondaars doen ook dieselfde. En as julle leen aan diť van wie julle hoop om terug te ontvang, watter dank het julle? Want die sondaars leen ook aan die sondaars, om net soveel terug te ontvang. Maar julle moet jul vyande liefhÍ en goed doen en leen sonder om iets terug te verwag, en julle loon sal groot wees; en julle sal kinders van die Allerhoogste wees; want Hy self is goedertieren oor die ondankbares en slegtes. Wees dan barmhartig, soos julle Vader ook barmhartig is. En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.
    Dan kom die gevolgtrekking:
    (Luk 6:38) Gee, en aan julle sal gegee word. ‘n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.
    Wat staan eintlik hier?
    As iemand jou goed soek, gee dit vir hom, maar maak seker dat hy weet hoekom jy dit vir hom gee. Vertel hom Jesus het jou skulde vergewe en jy vergewe syne nou. As hy jou dagvaar vir bv jou Benz, laat die kar skoonmaak en diens. Sit nuwe bande op en maak hom vol petrol en gee dit vir hom. Moenie dat hy regskoste aangaan nie. Maar sorg dat jy hom vertel waarom jy dit doen.

    As jy dit doen, sÍ God, sal Hy sorg dat jy nie 'n tekort aan Benz'e of wat ook al jy weggegee het, het nie.

    Here, hoekom het dit nie maar oor tiendes gegaan nie? Dis soveel makliker as hierdie!!
    Last edited by Henry; May 16th 2013 at 07:28 PM.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die konteks 'reŽl'
    By Paul Pienaar in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 41
    Last Post: Feb 1st 2010, 12:01 PM
  2. Is die "Waarheid" regtig belangrik?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 25
    Last Post: Jan 13th 2010, 01:49 PM
  3. Wat is belangrik, as mens vir Jesus getuig?
    By CFJ in forum Alles en nog wat
    Replies: 6
    Last Post: Jun 13th 2009, 10:54 PM
  4. Bybel Studie in die Kerklike Konteks
    By Antonvs in forum Aanlyn Bybelskool
    Replies: 1
    Last Post: Sep 29th 2008, 09:41 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •